Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R60, Bonfrutti Plaas 173 Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 400 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse bestaan uit 2 selfsorghuise wat langs mekaar geleë is, wat as 'n gekombineerde eenheid verhuur word. Dit is in 'n rustige omgewing op 'n werkende vrugte-, wyn- en skaapplaas aan die voet van die Langeberge, langs die R60 tussen Ashton en Swellendam. Bonfrutti bied 'n heilsame plaaslewe-ervaring, vars lug en water uit 'n bergstroom.

Hierdie huise kan 10 volwassenes en 6 kinders akkommodeer. Die eerste huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, terwyl die tweede kothuis 4 slaapkamers en 3 badkamers het. Die eerste en tweede slaapkamer in die hoofkothuis het 'n koninggrootte-bed, 'n kinderbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede huis se eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n stapelbed slegs vir kinders in die vierde slaapkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huise beskik oor kombuise wat elkeen met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n eetarea toegerus is. Albei eenhede het 'n sitkamer, en die hoofhuis het ook 'n binnebraai.

'n Onderdakstoep met sitplek buite en 'n kaggel is beskikbaar. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan sterrekyk, voëlkyk, plaasdiere ontmoet, bergfietsry, staproetes verken, 'n restaurant besoek, en 'n plaasstalletjie en wynroetes geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Bad, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Piekniek-middagete

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Nicola P
Gesin met tieners
5.0
Tranquil, beautiful, a truly delightful stay. We had a wonderful family long weekend at Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse. A beautiful farm ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Gert D
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig, rustig, veilig, ruim met als wat benodig word. Woning was ruim, gerieflik, baie mooi uitsig het alles in wat nodig is, veilig gevoel. Pragti...
Sien meer
Jun 2024
Ashanti V
Gesin met klein kinders
5.0
Liefde, vrede en vreugde, heers hier. N' Regte stukkie hemel op aarde. Die gasvryheid van Elmarie en Riaan was tops!
Apr 2024
Tania G
Gesin met klein kinders
5.0
Really love the place! What a wonderful place! We keep going back. The most amazing views. The hot tub is always a hit, the houses are ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Liezl C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, lekker en mooi. Dit was 'n baie mooi bestemming, vriendelike gasvrou (al het ons nie persoonlik mekaar ontmoet), flinke terugvoer op enige...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R60, Bonfrutti Plaas 173 Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R60, Bonfrutti Plaas 173 Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11a8e9b9cecb25f502cc1932d8922de180ce526b7f3dd06a77c51bdc145b94441fe31098f0fe486e3d3441c0cb13571bcdc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 10) 67 5 1 5 R60 Bonfrutti Farm 173 Portion 4 1459 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.896615977743 20.194488465786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang