Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonne Sante

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Abigail H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker! Die huis is perfek vir 'n groep vriende, jy het alles wat jy nodig het om lekker te ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pearl S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Awesome weekend, house looked much better in person than on the pictures. We had a fantastic stay in a beautiful house. Very safe place. Clean house, fully equipped, loved the en-suites and braai areas. Will definitely go back. Thank you for our stay at Bonne Sante.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chevonne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons het weggegaan vir 3 dae en 2 nagte en dit was absoluut die moeite werd. Ons het baie lekker gebly en dit was so ontspannend en gerieflik. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Home away from home. Dit was fantasties. Lekker gesellig gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lori K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Perfect for our group and very secure. Just some suggestions, not criticisms: It would help a lot if the address and directions mentioned that it is situated inside a gated estate and the name of the estate. It was a bit difficult to locate but other than that, perhaps leave the WiFi code written somewhere so it's easy to connect when guests arrive. But we really enjoyed our stay there. Thank you and we will certainly use it again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mymoena I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Good experience. Excellent facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Gesellig, kwaliteit tyd, wholesome. Bonne Sante is die perfekte plek vir 'n wegbreek van jou tuisdorp vir 'n naweek saam vriende/familie. Die bonus is nie net dat dit plek vir 8 mense het nie, maar ook die ruimte wat elke vertrek bied, veral die leefarea. Die swembad by die buitebraai is definitief 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was baie lekker. Dit is 'n fantastiese lekker vakansiehuis loopafstand van die see af. Hy is lekker toegerus met alles wat jy nodig het. My honde het 'n lekker erf met hoë mure en gras waar hulle lekker kon speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dian
Bonne Sante
Baie dankie, Susan. Dis bietjie anders as die mooi daar in julle omgewing en bly julle kon dit geniet. Hoop om eendag ook bietjie julle kant toe te kom.

Monique M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

We enjoyed a peaceful and wonderful weekend at Bonne Sante. The house was impeccable. The perfect getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Large beautiful secure home, fantastic beach. Absolutely lovely home with plenty of beds and bathrooms, indoor fireplace, outside braai, patio, and pool in a secure estate close to a fantastic beach. We had a lovely stay despite the inclement weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionellastraat, Langezandt, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA161226a27732441b03314658230d88c24100c2901b9564d5e09cd7cf324a93c56951ebb47ade4f8dd1d40443e638a1e04f9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 Clionella Street Langezandt 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.790041438987 20.045086787951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang