Bonne Sante
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Abigail H - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Pearl S - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome weekend, house looked much better in person than on the pictures.
Chevonne G - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het weggegaan vir 3 dae en 2 nagte en dit was absoluut die moeite werd.
Kim F - Apr 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Lori K - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect for our group and very secure.
Mymoena I - Mrt 2024
Algehele gradering
Good experience.
Bianca D - Feb 2024
Algehele gradering
Gesellig, kwaliteit tyd, wholesome.
Susan G - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Bonne Sante se terugvoer
Baie dankie, Susan. Dis bietjie anders as die mooi daar in julle omgewing en bly julle kon dit geniet. Hoop om eendag ook bietjie julle kant toe te kom.
Monique M - Jan 2024
Algehele gradering
We enjoyed a peaceful and wonderful weekend at Bonne Sante. The house was impeccable.
William K - Aug 2024
Algehele gradering
Large beautiful secure home, fantastic beach.
Amelia M - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte vakansiebestemming.
Ashleigh K - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Alana V - Nov 2023
Algehele gradering
Stukkie hemel in Struisbaai.
Bonne Sante se terugvoer
Baie dankie. So bly julle kon dit geniet. Ons kan nie altyd die weer bepaal nie, maar hopelik was die binnehof beskut genoeg vir die Struisbaai wind.
Lourens L - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, mooi, naby alles.
Lees meerBonne Sante se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie dankbaar om ons plekkie te kan deel met mense wat waardering het vir dieselfde klein dingetjies in die lewe wat dit lekker maak. Hoop om julle gou weer te sien.
Justinc E - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation and kids loved the proximity to the sea as well as the outdoor braai area and swimming pool!
Bonne Sante se terugvoer
Thanks, Justin. Glad the children had fun, just makes it easier for parents to relax. We hope to meet up again.
Shane G - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastic house to get away with family or friends.
Bonne Sante se terugvoer
Thanks Shane. Hope to see you again in the summer.
Jan S - Aug 2023
Algehele gradering
Verblyf is uitstekend. Ligging perfek en baie veilig.
Bonne Sante se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap en dankie ook vir die idees wat julle ons mee gelaat het. Ons sal verseker nog van die strand klippe bymekaar maak. Geniet julle volgende motorfiets avontuur.
Razaan S - Aug 2023
Algehele gradering
I will be back.
Bonne Sante se terugvoer
Thanks for the feedback. We would love to see you again.
Charlene H - Jun 2023
Algehele gradering
What a wonderful 3-night stay we had with our family.
Bonne Sante se terugvoer
Thanks for the kind words. We would love to have you and the dogs back again.
Brandon F - Mei 2023
Algehele gradering
A hidden germ :-).
Bonne Sante se terugvoer
Thanks for your comments. We hope to see you again in summer for some better surfing weather.
Udeane S - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, netjies en gerieflik.
Bonne Sante se terugvoer
Baie dankie Udeane. Ek sou julle graag self wou verwelkom maar was ongelukkig nie beskikbaar nie. Nogtans baie dankie vir die netheid en toestand waarin julle die huis agtergelaat het. Altyd lekker om sulke huurders te ontvang.
Ilse K - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Bonne Sante se terugvoer
Baie dankie Ilse, altyd lekker om gaste te kry vir 'n tweede besoek, dan weet ons julle het dit regtig geniet. Hoop ons kan dit nog lekkerder maak die derde besoek.
Madeleine T - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning.
Adele J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi, skoon huis. Die swembad is 'n bonus. Het heerlik gekuier, sal definitief terugkom.
Bonne Sante se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Yolande B - Jan 2023
Algehele gradering
Een vir die boeke.
Bonne Sante se terugvoer
Ons is baie bly ons julle kan deel in die mooi en die lekker van die omgewing. Hoop om julle weer te sien.
Charl A - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik en lekker naby die see!
Bonne Sante se terugvoer
Baie dankie Charl, sien uit daarna om julle weer as gaste te kan ontvang.
Anton E - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike plek om te kuier en te ontspan.
Bonne Sante se terugvoer
Baie dankie Anton. Hoop om julle weer te sien en Struisbaai te kan kom geniet.
Johannes Jacobus P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Rustige atmosfeer.
Bonne Sante se terugvoer
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Unathi H - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing house with the best host.
Bonne Sante se terugvoer
Thank you for choosing Bonne Sante. Hope you can visit soon again.
Zeyn S - Sep 2022
Algehele gradering
The Property is well layed out for entertaining and spacious.
Bonne Sante se terugvoer
Thanks, we hope to see you soon again, and a bit earlier 😊so that you can enjoy some more time here.
André L - Des 2022
Algehele gradering
Nice house near gorgeous beach.
Bonne Sante se terugvoer
Thank you Andre.
Hope you also had a great time in Namibia and would love to see you come and visit again.
Mari-louise B - Des 2022
Algehele gradering
Lovely place. Beautiful and great braai and swimming area.
Bonne Sante se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering en sal ons die aanbevelings gebruik om die verblyf net meer aangenaam te maak. Daar is intussen alarmstelsel aangebring om veiligheid te verbeter. Hoop ons sien julle gou weer. Dankie
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clionellastraat, Langezandt, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang