Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonnie View Accommodation

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rebecca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Bonnie View Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Simon F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon F

Uitsig en rustigheid word sterk aanbeveel.

Die uitsig is regtig baie mooi. Verder ook die verskeie bokke wat daar rondloop, maak dit nog meer spesiaal. Ongelukkig vir ons was daar 'n dier wat naby die plekkie dood was en die reuk was onaangenaam. Maar ek beveel die plek regtig sterk aan.

Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantasties!

Die uitsig vanaf die woon eenhede is asemrowend mooi. Die eenhede is goed toegerus met alles wat mens nodig het, dit is skoon en netjies. Daar is volop wild te sien en die areas om die eenhede is skoon en netjies. Baie veilig.

Felecity W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felecity W

Had a quiet, peaceful stay and will definitely visit again.

Well equipped modern comfortable chalet with a stunning view over the Valley & Albert Falls. Zebra, antelope & wildebeest roaming freely with ample birdlife. Beautiful spot to have a quiet relaxing time!

Hester M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Kyk verby kliente diens en die besoek is aangenaam.

Ja, stiptelike check-in, geen buigsaamheid vir vroeëre check-in nie, al vertrek vroeër die volgende oggend. Terugvoer oor geen TV-afstandsbeheer batterye met aankoms is nie op gereageer nie, 'n bietjie kommunikasieprobleme.

Bonnie View Accommodation se terugvoer

Thank you for your review, Hester.

Please note that we didn't receive any communication regarding the remote issue. Had management been notified, it would have been fixed immediately.

Secondly, regarding the check-in flexibility. If you had made this request, we would have tried to accommodate you if possible. However, if other guests have checked out before you, there is no opportunity to adjust a check-in before 2pm.

We didn't receive any message, email or call from you.

Kind regards,
Bonnie View

Bonnie View Accommodation
Casper M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper M

Indeed a bonnie view!

The accommodation had an awesome view, was clean, quiet, and everything that we expected.

Rudi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Fantasties, met die beste uitsig.

Dit was werklik 'n lekker paar dae, met die mooiste uitsig. Ons het so lekker ontspan op die stoep met 'n glasie rooiwyn en die mooiste uitsig geniet. Spesiaal vroeg opgestaan die volgende oggend om die sonsopkoms te kan geniet. Enigste kritiek - vir 'n selfsorg-eenhied, sal 'n groter yskas lekker wees. Die klein kroegyskassie was nie lekker nie.

Jaap C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaap C

Rustig.

Was in PMB vir kinders se atletiekbyeenkoms. Baie rustig, mooi uitsig.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 19, D494, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4deaa42fb758f7c5f00a247951b7dfe695e76d9a2dfca9a34902c87abc9c410fe51401d2821b5df8f17315ddc5be67abfef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Farm 19 D494 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.510060206565 30.329872369766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang