Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonnie View Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 19, D494, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bonnie View Accommodation is op 'n klein wildplaas op 'n bergrand geleë wat oor die Albert Falls-dam uitkyk, sowat 7 km vanaf die middestad in Hilton. Hilton het 'n verskeidenheid kafees en restaurante om van te kies, asook drie winkelsentrums.

Verblyf word gebied in twee A-raam lodges met slaapplek vir 4 gaste elk. Albei lodges is identies en beskik elk oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke tweede slaapkamer op die solder het 2 enkelbeddens.

Albei lodges het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitareas het elkeen 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV wat met DStv geïnstalleer is. Die glasdeure lei na die balkon wat buitemeubels en braaigeriewe het, sodat gaste die asemrowende uitsigte oor die Albert Falls-dam en heuwels in die verte kan geniet.

Doendinge op die perseel sluit kort staproetes na die damme en waterval in waar gaste wonderlike voëlkyk-ervarings kan hê, in een van die klein baarsdamme kan visvang of net die rus en vrede kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andre D
Gesin met klein kinders
5.0
Value for money and beautiful, quiet surroundings. Enjoyable, beautiful view and practical amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Simon Jurgens F
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig en rustigheid word sterk aanbeveel. Die uitsig is regtig baie mooi. Verder ook die verskeie bokke wat daar rondloop, maak dit nog meer spesiaal...
Sien meer
Mei 2024
Johan B
Besigheidsreis
5.0
Fantasties! Die uitsig vanaf die woon eenhede is asemrowend mooi. Die eenhede is goed toegerus met alles wat mens nodig het, dit is skoon en netjies. ...
Sien meer
Des 2023
Felecity W
Saam met lewensmaat
5.0
Had a quiet, peaceful stay and will definitely visit again. Well equipped modern comfortable chalet with a stunning view over the Valle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, met die beste uitsig. Dit was werklik 'n lekker paar dae, met die mooiste uitsig. Ons het so lekker ontspan op die stoep met 'n glasie roo...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rebecca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plaas 19, D494, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bonnie View Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 19, D494, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4deaa42fb758f7c5f00a247951b7dfe695e76d9a2dfca9a34902c87abc9c410fe51401d2821b5df8f17315ddc5be67abfef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Farm 19 D494 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.510060206565 30.329872369766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang