Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonnyvale Self Catering Farm Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonnyvale Plaas, Wartrail, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Bonnyvale-plaas is in die Barkly-Oos-distrik sowat 9 km vanaf die Wartrail-klub geleë. Dit is 'n groot sandsteen plaashuis en alle water kom van 'n natuurlike fontein en is drinkbaar.

Dié plaashuis het slaapplek vir 13 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot kombuis, 'n leefarea en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die res van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle beddegoed word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n aparte eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 'n sitkamerstel gemeubileer is.

Gaste kan in die welige tuin ontspan en doendinge wat Bonnyvale-gaste het, sluit voëlkyk, forelhengel, voetslaan en rotsverf in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 13 mense 6 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Bonnyvale Plaas, Wartrail, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonnyvale Plaas, Wartrail, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1100b16b14a1f2d1fde55627763ef2535b58a9529a72bc774fc29a2a6d25e836b5b2dfcf010d3e8a1b568792edd344af93d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 13) Bonnyvale Farm Wartrail 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -30.750012168175 27.786350227317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang