Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonsai Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Riet-straat 11, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Bonsai Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis op 'n residensiële perseel waar die eienaars woon. Die eiendom is in Port Alfred op die oewer van die Kowierivier.

Die oopplan-kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank. Die sitarea het 'n TV en WiFi word voorsien.

Daar is parkeerplek op die gras buite die kothuis se ingang. Die eenheid is naby winkels en restaurante in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Clinton D
Gesin met klein kinders
5.0
Convenient and peaceful. The accommodation was very convenient for us traveling with a 5-month old baby. We could come and go as we ple...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Winay E
Saam met vriende
5.0
Bonsai Cottage is ñ juweeltjie in Port Alfred. Sal beslis weer hier bly! Verblyf by Bonsai Cottage was baie aangenaam. Skoon en netjies, ten volle toe...
Sien meer
Jan 2024
Melanie S
Saam met lewensmaat
5.0
A fabulous location and quaint, clean and stunning Bonsai Cottage. Absolutely fabulous. The hosts are lovely, always friendly and going...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Annamie M
Gesin met tieners
5.0
Homely, perfect, lovely. Our stay was fantastic, Barry and Audrey were excellent hosts. Thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Sharon V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, clean and very spacious apartment! Barry was very warm and welcoming. Had all emergency numbers displayed on the fridge, som...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Van Der Riet-straat 11, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bonsai Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Riet-straat 11, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f6136b2ba3fb8ae195e20e9db826b0c58aae2ee417f748704d9f411fc160ef414662b41563e5fa6a3652462525dad38e7b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 9 5 1 5 11 Van Der Riet Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.588188828127 26.883411186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang