Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonsai

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Bonsai
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Lekker gemaklik.

Wat 'n lekker plekkie! Ons sal definitief weer hier bespreek as ons opsoek is na verblyf in die omgewing.

Wanda B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda B

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Bonsai se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om jou te ontvang.

Bonsai
Megan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Short, comfortable and convenient.

Our stay was short but comfortable. Thanks.

Ilze B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Easy location for the purpose of our stay.

We attended a festival in Hankey. The accommodation was perfect for the weekend.

Louise V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

We had a lovely stay!

We had a lovely stay at Bonsai! The hosts were welcoming and made sure we had everything we needed. The place has a lovely braai/entertainment area and is very well equipped and neat.

Sonia B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B

Vinnig maar gerieflik.

Die plekkie was mooi skoon, linne van goeie kwaliteit en die kombuis het alles wat jy nodig het. Die enigste badkamer is en-suite, maar dit is baie netjies en skoon. Die plekkie het nie 'n binne leefarea nie, maar dit is steeds baie gemaklik en gerieflik onder die onderdak lapa-area wat reg buite die deur is. Ons het lekker gebly en sal enige tyd die plek aanbeveel.

Bonsai se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontvang.

Bonsai
Anneke B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

Skoon & netjies.

Baie skoon en netjies. Heerlike buite kuier-area, al het ons nie tyd gehad om dit te benut nie.

Hannes P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P

Little gem that you need to visit.

What an unbelievably nice place! Very clean, comfortable beds, plus nice entertainment area and safe parking.

Leanne D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne D

Comfortable and clean.

We had a lovely evening. The place was clean and neat.

Hannes L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Baie baie lekker gekuier.

Baie mooi skoon en gerieflik en maklik om te bly. Ons het so lekker gekuier.

Candice S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S

Tranquil.

Safe and secure. Easy access. Friendly.

Jakkie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jakkie V

Het ni daar gekuier ni, geen tee, koffie of suiker of bottel water nie.

Ons het nie gebly nie, ons het dadelik weer gery. Ons was glad nie tevrede met die omgewing nie.

Bonsai se terugvoer

Die gas wou nie in die dorp Hankey wees nie maar in Jeffreys.

Bonsai is baie veilig met hoë elektriese hekke. Ons is baie skoon en netjies.
Daar word goeie, duur kwaliteit koffie en tee vir die gaste gegee. Gebottelde water in die yskas.

Indien die gas nie gelukkig is met die area nie, is dit baie onregverdig om te jok en Bonsai in 'n slegte lig te sit.

Bonsai
Melinda C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Melinda C

Ons het nie lekker geslaap nie.

Die bed se matras was baie ongemaklik, die badkamer is ook nie van die gemaklikste nie. Aandag moet aan die klein dingetjies gegee word wat 'n reisiger se verblyf geriefliker kan maak.

Carl S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S

Beste ooit.

Bonsai is beslis een van die beste ooit. Die gasheer se handewerk is uitstekend en sy vrou se oog vir detail in die kamers is besonders. Mens wil net sit en gesels in die besondere kuier, en braaiarea. Die gashere was soos vriende toe ons vertrek het.

Patrick T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick T

Excellent hospitality and great facilities off the main roads!

Pet friendly and most accommodating with excellent facilities and hospitality that one only finds in the off the beaten track locations.

Annamé C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamé C

Gerieflike, bekostigbare verblyf.

Die eenheid is baie gerieflik en skoon, met alles wat benodig word. Die eienaar is gasvry en het te alle tye na ons behoeftes omgesien, soos bv. 'n fles kookwater tydens beurtkrag.

Phumeza M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumeza M

Awesome.

Was there overnight and would use Bonsai again when in Hankey again. Place is clean and host very welcoming and friendly.

Maxeen K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxeen K

Beautiful place, makes you feel at home and the owners are very friendly and super nice

Beautiful outlook. Stunning braai area. Very comfortable setting.

Anzel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Lekker rustig en netjies.

Ons het een nag oorgebly en al die geriewe was 100%. Mal oor die braai-area. Ons het baie lekker gekuier.

Manie D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie D

Prentjiemooi & Rustig

Die wegbreek was net wat ons nodig gehad het. As gevolg van die inperkings was daar nog baie plekke toe, maar Jeffreysbaai, Humansdorp, St Francis en Port Elizabeth is sommer om die draai en daar is nogsteeds baie om te sien en doen. Hulle diens is fantasies en hulle staan nie terug om met enigiets te help nie. Ons het ons paar dae lekker gerus, gebraai en die mooie natuur om ons geniet. Ek sal hulle aanbeveel vir enigiemand.

Adele V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V

Rustig, veilig en gasvry.

Aangenaam verras met 'n wel toegruste eenheid, baie veilig en die eienaars is dierbaar.

Wikus C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Die beste mooiste huis op Hankey.

Lekker waaiers, keuse van 3 beddens, DStv, baie lekker geriewe. Gasvry, vriendelike en hulpvaardig.

Alan P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan P

An oasis, such a nice place and owners. We really enjoyed our stay! Lovely attention to detail.

We arrived late, so should have brought supplies with us as shops/restaurants were closed, but the accommodation had everything we would have needed. Fantastic!

Yolanda V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Die plek is skoon, rustig en baie mooi ingerig.

Dit was fantasties, dit skep daai plaas-atmosfeer. Baie mooi, goeie ervaring sal enige tyd mense anbeveel om daar te gaan bly.

Pieter P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Sien sterre.

Baie lekker gebly. Baie netjies en goeie ligging.

Hedley T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedley T

Peaceful and refreshing.

We were extremely comfortable. Very private. Hosts made us feel so welcome. A good spot to stay from which to explore the area.

Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Uitstekend en netheid van hoë gehalte.

Bonsai was nie ons eerste keuse vir oornag in die Gamtoos Vallei nie, maar was ons verras!? Dit was by uitstek die beste en skoonste en goed versorgde gastehuis waarby ons nog oornag het. Beddens van hoë gehalte. Lekker braai en kuierstoep en netjiese goed versorgde tuin. Die gasheer en gasvrou baie behulpsaam. Die foto's op die webtuiste beskryf nie die plek soos wat mens dit eerstehands beleef nie - so ek kan regtig Bonsai vir enige gesin aanbeveel.

Samantha V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Stukkie juweel in 'n onverwagte plek.

Die eenheid was baie netjies en pragtig ingerig met alles waaraan ons kon dink om ons verblyf gerieflik te maak. Die tuin en bome het soveel rustigheid geskep en die perfekte stop as jy die dag in die Baviaanskloof wil deurbring, wat 'n stukkie paradys is op aarde.

Marlisé T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlisé T

Dit was rustig en gesellig.

Ons het aan die eienaar voorgestel om “awnings” by haar kuierarea aan te bring wat kuiergaste kan toemaak wanneer die wind waai.

Numandi S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Numandi S

Fantasties.

Ons was mal oor die plek.

Carmen N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen N

Beste in Hankey. Skoonste in Hankey. Lekkerste in Hankey.

Ons was op 'n droogtehulpnaweek om fondse in te samel vir boere wat gebukkend gaan onder die droogte. Ons kon nie vir 'n beter plekkie vir rus gevra het nie.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hurst-straat 684, Hankey, 6350, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6CAf6Kuo64Uzt8b4XIbNFID4Bi1cAkrtcY3rFPeHxf65qDHHPl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 684 Hurst Street Hankey 6350 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.835114148112 24.882334023714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang