Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonsai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Christine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker gemaklik. Wat 'n lekker plekkie! Ons sal definitief weer hier bespreek as ons opsoek is na verblyf in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Bonsai
Baie dankie. Dit was lekker om jou te ontvang.

Megan M
1 nag
5.0
Jan 2024

Short, comfortable and convenient. Our stay was short but comfortable. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Easy location for the purpose of our stay. We attended a festival in Hankey. The accommodation was perfect for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

We had a lovely stay! We had a lovely stay at Bonsai! The hosts were welcoming and made sure we had everything we needed. The place has a lovely braai/entertainment area and is very well equipped and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Vinnig maar gerieflik. Die plekkie was mooi skoon, linne van goeie kwaliteit en die kombuis het alles wat jy nodig het. Die enigste badkamer is en-suite, maar dit is baie netjies en skoon. Die plekkie het nie 'n binne leefarea nie, maar dit is steeds baie gemaklik en gerieflik onder die onderdak lapa-area wat reg buite die deur is. Ons het lekker gebly en sal enige tyd die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Bonsai
Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontvang.

Anneke B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Skoon & netjies. Baie skoon en netjies. Heerlike buite kuier-area, al het ons nie tyd gehad om dit te benut nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Little gem that you need to visit. What an unbelievably nice place! Very clean, comfortable beds, plus nice entertainment area and safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Comfortable and clean. We had a lovely evening. The place was clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Baie baie lekker gekuier. Baie mooi skoon en gerieflik en maklik om te bly. Ons het so lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hurst-straat 684, Hankey, 6350, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6CAf6Kuo64Uzt8b4XIbNFID4Bi1cAkrtcY3rFPeHxf65qDHHPl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 684 Hurst Street Hankey 6350 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.835114148112 24.882334023714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang