Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bontebokskloof Manor

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R324, Bontebokskloof, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 850 per nag, vir 13 mense

Beskrywing

Bontebokskloof Manor is 'n pragtige Kaaps-Hollandse-styl plaashuis wat selfsorgverblyf op 'n plaas 17 km buite Swellendam bied. Hierdie werkende plaas verbou lusern, kanola en koring, wat lei tot pragtige pers, geel en groen soos die seisoene vorder.

Hierdie smaakvol gemeubileerde plaashuis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 13 volwassenes, wat dit ideaal maak vir gesinne. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die aangrensende tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Die vierde en vyfde slaapkamers is ingerig met onderskeidelik 3 enkelbeddens en 2 enkelbeddens. 'n Vermaakarea funksioneer as 'n ekstra slaapkamer met 2 enkelslaapbanke. Die oorblywende slaapkamers deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Soos die meeste ou plaashuise vorm die kombuis en aangrensende braai-area die hart van hierdie huis en gesinne kan saam etes geniet by die 14-sitplek-eettafel in die kombuis. In die sitkamer kan gaste voor die kaggel ontspan terwyl hulle 'n fliek geniet of met 'n goeie boek opkrul. Die vermaakkamer spog met 'n tafeltennistafel, TV en bordspeletjies om kinders te vermaak.

Die huis maak oop op 'n patio met 'n ingeboude braai-area wat lei na 'n swembad met sonstoele waar gaste kan ontspan terwyl hulle die manjifieke uitsigte oor die Langeberge geniet. Gaste is welkom om die plaas te voet en op bergfietse te verken, of bloot 'n piekniek by Milkwood Grove te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 13 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jacques K
5.0
Heerlik, sal vir seker weer 'n draai wil maak. Ons het baie lekker gebly. Die huis is uitermate gerieflik vir 'n groot familie wegbreek met 'n heerlik...
Sien meer
Jun 2024
Marius S
5.0
Ons het heerlik gebly. Ons was 'n groep van 8 en die huis het almal maklik geakkomodeer sonder dat mens in mekaar se spasie is. Lieflike ligging met p...
Sien meer
Apr 2024
Siyamthanda L
5.0
. I love the house. It is very welcoming and warm. I had a nice time with friends. We really enjoyed our stay and are looking forward t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Lize-mari S
5.0
Salig, rustig en vergenoegd. Ons het heerlik Kersfees gevier en gekuier by Bontebokskloof Manor. Die huis was ruim, die kombuis toegerus met alles wat...
Sien meer
Des 2023
Cecilia F
Saam met vriende
5.0
Beautiful and spacious manor house. We had a great stay! The house is huge, we were a party of 12 people and everyone had their own spa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Langs die R324, Bontebokskloof, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bontebokskloof Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 850
per nag, vir 13 mense
Vanaf
Vanaf R5 850
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R324, Bontebokskloof, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa7d2cb9edb7b49e106f0f1627da09e85a62d79c4abb3ffc03f90c5fc6540edf74e96355bd689bdff42db2554c5732e4b38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 850 per nag, vir 13 mense 10 5 1 5 Off R324 Bontebokskloof 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039596312983 20.603258552534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang