Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bontkop B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Bontkop B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marinda B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Gasvry, gerieflik, heerlike ontbyt, fantastiese ligging. Ronel en Nico het ons ekstra spesiaal laat voel.

Fantastiese ligging. Pragtige uitsig oor Tafelberg en Robbeneiland. Direkte toegang tot die strand.

Elmo E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo E

Asemrowende sonsondergange!

Ronel en Nico is baie vriendelike gasdame en gasheer gewees. Ons het vreeslik lekker gekuier by hulle. Kamers was skoon en netjies! Die ligging van die gastehuis is ook baie goed en stapafstand na die naaste swemgebied. Die ontbyt was elke oggend heerlik gewees!

Thys C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys C

Huislike atmosfeer, pragtige omgewing, heerlik gekuier. Stapafstand van alles.

Meer kan mens nie vra nie: heerlike ontbyte, vriendelike gasvrou en gasheer. Kon ons tuismaak in die sitkamer met die pragtige uitsig. Ons het nog die voordeel gehad van 'n uitsig na die noorde op die stoep wat uit ons eendheid geloop het. 5 ster in alle gevalle.

Kirk D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirk D

Ons verblyf was ongelooflik lekker gewees.

Ons het ongelooflik lekker gebly en die see wat so 'raas' het, het gemaak dat ons lekker kon slaap. Ons sal terugkom. Dankie aan Ronel en haar man.

Gretha N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretha N

Fantasties.

Net die ontbyt kan verbeter.

Hannelie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Jy bly amper op die strand.

Vriendelike diens. Dit is heelik om so naby die see te bly.

Josina S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josina S

'n Fantastiese B&B.

Ek sal Bontkop beslis aanbeveel. Dit is lekker sentraal vir waarheen ons daagliks wou uitry. Baie dankie Bontkop vir 'n heerlike verblyf.

Riekie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie P

Awesome.

Great view - central to walk everywhere or uber.

Anneke L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, uitsig is baie mooi en vriendelike mense.

Charmaine P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine P

Heerlike oorslaap.

Netjies oorslaapplek, heerlike ontbyt.

Corrie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Heerlijk relaxen pal aan zee.

Prachtig verblijf van alle gemakken voorzien met daarbij een magnifiek uitzicht!

Herman L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L

Heerlike naweek-wegbreek.

Ons het ons kuier terdeë geniet. Die gastehuis se ligging is fantasties, die see-uitsig ongelooflik. Die gashere is baie vriendelik en hulpvaardig!

Elize E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize E

Netjies, skoon en baie goed geleë.

Ontvangs was hartlik en ligging van die gastehuis is uitstekend. Ontbyte baie goed en die kamers was pragtig, skoon en netjies.

Bontkop B&B se terugvoer

Baie dankie!
Ek is bly jul het jul verblyf geniet. Kom gerus weer!

Bontkop B&B
Alet G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet G

Ongelooflike plek om te bly.

Ons het so lekker gebly by Bontkop. Die uitsig oor die see en Tafelberg is ongelooflik. Die gashere is so vriendelik. Ons kon ure saam met hulle kuier. Die ontbyte was vinger lek lekker. Die kamers is mooi uitgelê en netjies. Ons sal enige tyd weer by hulle gaan bly.

Bontkop B&B se terugvoer

Baie dankie.
Ons ontvang julle graag weer.

Bontkop groete.

Bontkop B&B
Lettie H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie H

Persoonlike en uitstekende diens van eienaars.

Persoonlike en uitstekende diens deur die eienaars. Netjies en pragtige uitsig. Sal Bontkop aanbeveel vir 'n rustige wegbreek. Ontbyte was van hoogstaande gehalte.

Bontkop B&B se terugvoer

Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het Lettie.

Bontkopgroete.

Bontkop B&B
Bea S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea S

Wat 'n heerlike ondervinding!

Heerlike ondervinding, vriendelike gashere, fantastiese ligging!

Viljoen D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Viljoen D

Wonderlik!

Ons het beslis die aand geniet in Bontkop. Die eienaar is so vriendelik, behulpsaam. Hul diens is rêrig baie goed! Ons sal die plek aanbeveel vir menige mense nog. En natuurlik sal ons ook weer Bontkop besoek in die toekoms.

Adel D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adel D

Asemrowend mooi, die toppunt van rus en uitrus.

Ons was gelukkig om opgegradeer te word na die wittebrood-suite. Dit was 'n heerlike en onverwagte bederf. Die uitsig vanuit die kamer is besonders, en dis reg op die strand. Ek kon foto's neem van die uitsig vanuit die bed! Ronel en haar personeel is besonder vriendelik en behulpsaam, maar sonder om opdringerig te wees. Die ontbyt was heerlik en keurig voorberei, die kamer netjies skoon. Heerlike blyplek, sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 43, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlZWUxM2NjLThjYjgtNDIwNi1iN2NjLWVmNzgzOTk1ODdhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Eerstelaan 43 Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.732105969183 18.435849330025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang