Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bontkop B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gasvry, gerieflik, heerlike ontbyt, fantastiese ligging. Ronel en Nico het ons ekstra spesiaal laat voel. Fantastiese ligging. Pragtige uitsig oor Tafelberg en Robbeneiland. Direkte toegang tot die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmo E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Asemrowende sonsondergange! Ronel en Nico is baie vriendelike gasdame en gasheer gewees. Ons het vreeslik lekker gekuier by hulle. Kamers was skoon en netjies! Die ligging van die gastehuis is ook baie goed en stapafstand na die naaste swemgebied. Die ontbyt was elke oggend heerlik gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Huislike atmosfeer, pragtige omgewing, heerlik gekuier. Stapafstand van alles. Meer kan mens nie vra nie: heerlike ontbyte, vriendelike gasvrou en gasheer. Kon ons tuismaak in die sitkamer met die pragtige uitsig. Ons het nog die voordeel gehad van 'n uitsig na die noorde op die stoep wat uit ons eendheid geloop het. 5 ster in alle gevalle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirk D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Ons verblyf was ongelooflik lekker gewees. Ons het ongelooflik lekker gebly en die see wat so 'raas' het, het gemaak dat ons lekker kon slaap. Ons sal terugkom. Dankie aan Ronel en haar man.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gretha N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Fantasties. Net die ontbyt kan verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Jy bly amper op die strand. Vriendelike diens. Dit is heelik om so naby die see te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Josina S
Kort verblyf
5.0
Des 2022

'n Fantastiese B&B. Ek sal Bontkop beslis aanbeveel. Dit is lekker sentraal vir waarheen ons daagliks wou uitry. Baie dankie Bontkop vir 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Awesome. Great view - central to walk everywhere or uber.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, uitsig is baie mooi en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2019

Heerlike oorslaap. Netjies oorslaapplek, heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 43, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlZWUxM2NjLThjYjgtNDIwNi1iN2NjLWVmNzgzOTk1ODdhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Eerstelaan 43 Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.732105969183 18.435849330025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang