Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boom on Vaal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 1, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Boom on Vaal is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Parys en is naby plaaslike winkels en restaurante geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die hoofslaapkamer lei na 'n stoep aan die kant van die huis. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort. Die huis het ook 'n omsetter en 'n gasgeiser.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met die volle DStv-pakket, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, stoof, oond en 'n wasmasien toegerus. Die sitarea lein a'n beskutte stoep met 'n tweede eetarea en braaigeriewe.

Die Boom on Vaal bied veilige op die perseel en in 'n motorhuis. Gaste kan die Vaalrivier maklik bereik en in die natuurlike omgewing gaan stap.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anton V
Saam met vriende
5.0
Well located centre of town. Awesome stay, great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Magdalene M
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice and warm house feeling. Warm and friendly welcome, and the owner checks with us on a regular basis to ensure that we are comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Mari V
Gesin met klein kinders
5.0
Puik oorslaapplekkie. Pragtige plek, beddens is tops.
Jul 2024
Helizna D
Saam met vriende
5.0
Netjies, mooi en perfekte ligging. Pragtige plek en beste gasheer! Sal definitief aanbeveel!
Mrt 2024
Magda G
Saam met vriende
4.8
Heerlike plekkie. Heerlike huisie geleë op 'n perfekte plekkie.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Boomstraat 1, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Boom on Vaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 1, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b115dad07a8187ad3b2214d02000ab19d489986fd1497e38771adb751255e15e13ce615237e7230c5486dbdba8bf493a8e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9069613 27.4433132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang