Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boom69

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Sharon S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Wonderlik. Bly altyd lekker by Boom 69.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gerieflik en sentraal. Die verblyf is sentraal geleë en is gerieflik. Die sonkrag en gasstoof en gasgeiser wat beskikbaar is, maak dit nog meer gerieflik wanneer daar kragonderbrekings is. Dit is beslis 'n aanbevole verblyfbestemming in Parys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Dankie vir jul besoek, Werner. Ons waardeer jul ondersteuning opreg. Sien uit na jul volgende kuier. Boom69 groete, Judy Erasmus

Jacques G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Netjies en beste waarde vir geld. Baie netjies plek, alles wat jy nodig het is daar en die ligging was perfek. Sal Boom69 enige tyd voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Dankie vir jul besoek en ondersteuning. Ons waardeer opreg. Sien uit na jul volgende kuier. Boom69 groete Judy Erasmus

Dee H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Value for money - highly recommend. Very comfortable stay and unit very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Thank you for your visit and support. We are looking forward to your next stay. Boom69 greetings Judy

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik gebly en die bekoorlike dorpie het diep in ons harte gekruip. Die eenheid is sentraal geleë en is goed toegerus. Al wat ontbreek het is steakmese en 'n pan/bak om ons braaivleis in te sit. Ons het nie minder heerlik gekuier en sal beslis terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Absolutely awesome - will definitely recommend and go back. Boom 69 is absolutely awesome. Everything is neat and clean and of the best quality. Entire family was so happy with our night over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Thank you for the lovely review and your visit at Boom69. We look forward to seeing you soon. Boom69 greetings Judy

Anel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Veilig, skoon en netjies. Naby restaurant. Baie lekker oornag by Boom69. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Baie dankie vir die resensie en jul kuier by Boom69. Ons sien uit daarna om jul gou weer te sien. Boom69 groete Judy

Liezel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies, mengsel van oud en modern. Die rukkie se kuier daar was perfek en sal ons definitief binnekort weer terugkom en vir heelwat langer en nog gaste saambring. Boom69 is pragtig, skoon en netjies. Ons is baie tevrede. Mooi week vir julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Dankie vir die resensie en jul kuier by Boom69. Ons sien uit na jul volgende besoek. Boom69 groete

Lee-ann F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies, gasvry. Ons het baie lekker gebly, goeie kliëntediens en oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Dankie vir die resensie en jul kuier by Boom69. Ons sien uit na jul volgende besoek. Groete Judy

Sharma-rita C
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Very pleasant. Clean, comfortable, cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Thank you for your visit and support. Looking forward to your next stay with us. Boom69 greetings, Judy Erasmus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6a77ad4588192b26076c9f185620f05e819698d0c8577b56c29d5ecd75d0c693087672716a6628bcddd60f923d429fe167e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 69 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -26.896853558641 27.454138314142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang