Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boom69

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Motlalepule R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Amazing. The most beautiful place, I love everything about Boom 69. It's very clean and it is located by the centre close to all amenities. We were travelling with a baby and we all had a great time. I will recommend this place to everyone I know; gorgeous space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Weer daar tuis gaan! Heerlik gebly, plek was netjies en skoon, sal definitief weer daar tuis gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Beste Roelien Baie dankie vir jou kuier by Boom69. Dit was 'n voorreg om jou te ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuier by ons. Boom69 groete Judy Erasmus

Nicolette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld, baie netjies en lieflik! Boom69 is 'n netjiese en veilige plek om te oornag om Parys en die omgewing te verken. Die eenhede het alles wat 'n mens nodig het. Ek gril maklik vir storte, wasbakke, kussings, lakens en handdoeke, maar die plek se linne en geriewe was baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Baie dankie vir jul terugvoer en kuier by ons. Dit was heerlik om julle te ontvang. Ons sien uit na jul volgende besoek. Boom69 groete Judy Erasmus

Sharon S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Wonderlik. Bly altyd lekker by Boom 69.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Baie dankie vir jul kuier by ons en die terugvoer. Was lekker om julle te ontvang. Ons sien uit na jul volgende besoek. Groete Judy Erasmus

Werner W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gerieflik en sentraal. Die verblyf is sentraal geleë en is gerieflik. Die sonkrag en gasstoof en gasgeiser wat beskikbaar is, maak dit nog meer gerieflik wanneer daar kragonderbrekings is. Dit is beslis 'n aanbevole verblyfbestemming in Parys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Dankie vir jul besoek, Werner. Ons waardeer jul ondersteuning opreg. Sien uit na jul volgende kuier. Boom69 groete, Judy Erasmus

Jacques G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Netjies en beste waarde vir geld. Baie netjies plek, alles wat jy nodig het is daar en die ligging was perfek. Sal Boom69 enige tyd voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Dankie vir jul besoek en ondersteuning. Ons waardeer opreg. Sien uit na jul volgende kuier. Boom69 groete Judy Erasmus

Dee H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Value for money - highly recommend. Very comfortable stay and unit very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Thank you for your visit and support. We are looking forward to your next stay. Boom69 greetings Judy

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik gebly en die bekoorlike dorpie het diep in ons harte gekruip. Die eenheid is sentraal geleë en is goed toegerus. Al wat ontbreek het is steakmese en 'n pan/bak om ons braaivleis in te sit. Ons het nie minder heerlik gekuier en sal beslis terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Absolutely awesome - will definitely recommend and go back. Boom 69 is absolutely awesome. Everything is neat and clean and of the best quality. Entire family was so happy with our night over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Thank you for the lovely review and your visit at Boom69. We look forward to seeing you soon. Boom69 greetings Judy

Anel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Veilig, skoon en netjies. Naby restaurant. Baie lekker oornag by Boom69. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Boom69
Baie dankie vir die resensie en jul kuier by Boom69. Ons sien uit daarna om jul gou weer te sien. Boom69 groete Judy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6a77ad4588192b26076c9f185620f05e819698d0c8577b56c29d5ecd75d0c693087672716a6628bcddd60f923d429fe167e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 69 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -26.896853558641 27.454138314142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang