Boom69
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Nicolette D - Sep 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie netjies en lieflik!
Sharon S - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Werner W - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal.
Boom69 se terugvoer
Dankie vir jul besoek, Werner. Ons waardeer jul ondersteuning opreg. Sien uit na jul volgende kuier.
Boom69 groete,
Judy Erasmus
Jacques G - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies en beste waarde vir geld.
Boom69 se terugvoer
Dankie vir jul besoek en ondersteuning. Ons waardeer opreg.
Sien uit na jul volgende kuier.
Boom69 groete
Judy Erasmus
Dee H - Mei 2024
Algehele gradering
Value for money - highly recommend.
Boom69 se terugvoer
Thank you for your visit and support. We are looking forward to your next stay.
Boom69 greetings
Judy
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en die bekoorlike dorpie het diep in ons harte gekruip.
Tanya D - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely awesome - will definitely recommend and go back.
Boom69 se terugvoer
Thank you for the lovely review and your visit at Boom69. We look forward to seeing you soon.
Boom69 greetings
Judy
Anel V - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon en netjies. Naby restaurant.
Boom69 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en jul kuier by Boom69. Ons sien uit daarna om jul gou weer te sien.
Boom69 groete
Judy
Liezel D - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, mengsel van oud en modern.
Boom69 se terugvoer
Dankie vir die resensie en jul kuier by Boom69. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Boom69 groete
Lee-ann F - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, gasvry.
Boom69 se terugvoer
Dankie vir die resensie en jul kuier by Boom69. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Judy
Sharma-rita C - Aug 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Boom69 se terugvoer
Thank you for your visit and support.
Looking forward to your next stay with us.
Boom69 greetings,
Judy Erasmus
Archie B - Jun 2024
Algehele gradering
Voldoen aan die vereistes vir my besoek.
Boom69 se terugvoer
Dankie vir jou besoek en ondersteuning. Waardeer opreg. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Boom69 groete
Judy Erasmus
Maria L - Mei 2024
Algehele gradering
Netjiese skoon verblyf, baie lekker ruim met groot yskas en wasmasjien.
Boom69 se terugvoer
Dankie vir jul besoek en ondersteuning. Ons waardeer opreg. Sien uit na jul volgende kuier by ons.
Boom69 groete
Judy Erasmus
Jan B - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Boom69 se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek en ondersteuning. Ons waardeer opreg. Sien uit na jul volgende kuier by ons.
Boom69 groete
Judy Erasmus
Miemie M.e. H - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Boom69 se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier en resensie. Ons sien uit na jul volgende besoek. Boom69 groete, Judy.
Adele D - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige netjiese eenheid.
Boom69 se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek by BOOM69. Dit was vir ons heerlik om jul te huisves. Kim kuier gerus binnekort weer.
Boom69 Groete
Judy Erasmus
Johan N - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie blyplek met alle nodige fasiliteite.
Boom69 se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek by Boom69 Johan. Dit was n plesier om jul te huisves, en ons sien uit na jul volgende besoek.
Boom69 Groete
Judy Erasmus
Donna S - Sep 2023
Algehele gradering
So netjies en skoon. Ons het ons tyd hier baie geniet!
Boom69 se terugvoer
Beste Donna
Baie dankie vir jul besoek by Boom69. Dit was n voorreg om jul te huisves en sien uit na jul volgende besoek.
Johan S - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend. Baie dankie.
Ernst C - Mrt 2023
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring.
Boom69 se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek. Was heerlik om jul as gaste te ontvang. Sien uit na jul volgende kuier by Boom69
Dale W - Mei 2023
Algehele gradering
It was very nice and tidy with excellent service.
Boom69 se terugvoer
Hello Dale
Thank you for your visit.
Gas Geysers in all units were replaced.
Wired Wi-Fi cable was extended to this unit.
We are currently busy with other upgrades to make your stay even more special, and look forward to your future visits.
H J - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Boom69 se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek en goeie verwysing! Was heerlik om julle as gaste te ontvang.
Sien uit na jul volgende besoek by Boom69 in die mooie Parys.
Boom69 Groete
Judy Erasmus
Lourens B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, selfs met beurtkrag. Gasplaatjie vir ketel, herlaaibare ligte oral. Stapafstand na rivier en winkels.
Boom69 se terugvoer
Beste Lourens
Baie dankie vir die terugvoering. Indien u onsnin kennis gestel het tov gas geyser, konnons dadelik uitgekom het om te help. Ongelukkig het u dit nie met u verblyf onder ons aandag gebring nie. Ons diens is ons trots... Ons het so n kort rukkie gelede Boom69 oorgekoop, en is nog besig met opgraderings. Die groenigheidjie by hierdie eenheid is reeds op ons lys.
Jaco D - Mei 2023
Algehele gradering
Lakens was nie skoon op ons bed nie.
Boom69 se terugvoer
Beste Jaco
Hierdie bespreking was vir jou ma gemaak.
Dat ons lakens nie skoon was nie, is heeltemal onmoontlik. Ons het n permanente skoonmaak span aan diens daagliks.
Ons het geen gaste in hierdie eenheid gehad vir 3 dae voor jul besoek nie. Elke eenheid word nagegaan voor gaste arriveer en ons trots is ons netheid en presiesheid van elke eenheid.
Indien jy ons om 18:00 met jul aankoms laat weet het dat iets u nie tevrede stel nie, het ons dit dadelik reg gestel.
Met u vertrek was daar wel gevind dat daar in die beddens geslaap is, en nie bo-op soos genoem nie.
Boom69 Groete
Ursula A - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en naby aan alles.
Antoinette V - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
Susan B - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Theresa L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Dorothy L - Nov 2021
Algehele gradering
Enjoyed my stay. It was worthwhile.
Jurietha R - Apr 2021
Algehele gradering
Clean and neat, and friendly host.
Eugene T - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier! Goeie ligging wat naby is aan als en baie netjiese plek! Diens van Hennie was uitstekend!
Corne B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie sentraal. Om die hoek van O's Restaurant.
Natasha W - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het Parys en Boom69 vreeslik geniet.
Alta L - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies, gemaklik en stylvol.
Tanya S - Okt 2019
Algehele gradering
Perfek vir ‘n naweek se kuier en rus!
Esme J - Aug 2019
Algehele gradering
Ons was baie tevrede met die luukse, skoon en netjiese verblyf.
Sj V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en modern. Baie naby aan al die restaurante en winkel.
Illonise G - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en veilig.
Johannes V - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Liezel O - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese blyplek.
Odete D - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect place for a weekend in Parys.
Marcel V - Aug 2019
Algehele gradering
Dis hoe dit gedoen moet word.
Miané S - Sep 2019
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld, sal enige tyd weer gaan.
Tilmarie V - Des 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by Boom69! Gaan vir seker meer gereeld daar kuier!
Boom69 se terugvoer
Baie dankie Tilmarie, dis altyd lekker om te hoor. Julle was wonderlike gaste. Sien uit om julle weer te ontvang.
Mari V - Sep 2018
Algehele gradering
Luukse verblyf teen 'n sakpas prys.
Lees meerBoom69 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie gradering, dis baie lekker om terugvoering te ontvang van ons gaste! Elke opmerking word opreg waardeer. Ons is nog net ñ jaar in besigheid en het nog so baie om te leer en ons strewe om net te verbeter. Ons sien uit om julle weer te huisves en om met elke besoek julle wildste verwagtinge te oortref.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang