Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boom69

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Boom69
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sharon S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Wonderlik.

Bly altyd lekker by Boom 69.

Werner W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W

Gerieflik en sentraal.

Die verblyf is sentraal geleë en is gerieflik. Die sonkrag en gasstoof en gasgeiser wat beskikbaar is, maak dit nog meer gerieflik wanneer daar kragonderbrekings is. Dit is beslis 'n aanbevole verblyfbestemming in Parys.

Boom69 se terugvoer

Dankie vir jul besoek, Werner. Ons waardeer jul ondersteuning opreg. Sien uit na jul volgende kuier.
Boom69 groete,
Judy Erasmus

Boom69
Jacques G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Netjies en beste waarde vir geld.

Baie netjies plek, alles wat jy nodig het is daar en die ligging was perfek. Sal Boom69 enige tyd voorstel.

Boom69 se terugvoer

Dankie vir jul besoek en ondersteuning. Ons waardeer opreg.
Sien uit na jul volgende kuier.
Boom69 groete
Judy Erasmus

Boom69
Dee H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee H

Value for money - highly recommend.

Very comfortable stay and unit very well equipped.

Boom69 se terugvoer

Thank you for your visit and support. We are looking forward to your next stay.
Boom69 greetings
Judy

Boom69
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Ons het heerlik gebly en die bekoorlike dorpie het diep in ons harte gekruip.

Die eenheid is sentraal geleë en is goed toegerus. Al wat ontbreek het is steakmese en 'n pan/bak om ons braaivleis in te sit. Ons het nie minder heerlik gekuier en sal beslis terugkeer.

Tanya D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Absolutely awesome - will definitely recommend and go back.

Boom 69 is absolutely awesome. Everything is neat and clean and of the best quality. Entire family was so happy with our night over.

Boom69 se terugvoer

Thank you for the lovely review and your visit at Boom69. We look forward to seeing you soon.
Boom69 greetings
Judy

Boom69
Anel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Veilig, skoon en netjies. Naby restaurant.

Baie lekker oornag by Boom69. Sal beslis aanbeveel.

Boom69 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en jul kuier by Boom69. Ons sien uit daarna om jul gou weer te sien.
Boom69 groete
Judy

Boom69
Liezel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Skoon, netjies, mengsel van oud en modern.

Die rukkie se kuier daar was perfek en sal ons definitief binnekort weer terugkom en vir heelwat langer en nog gaste saambring. Boom69 is pragtig, skoon en netjies. Ons is baie tevrede. Mooi week vir julle.

Boom69 se terugvoer

Dankie vir die resensie en jul kuier by Boom69. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Boom69 groete

Boom69
Lee-ann F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann F

Netjies, gasvry.

Ons het baie lekker gebly, goeie kliëntediens en oulike plekkie.

Boom69 se terugvoer

Dankie vir die resensie en jul kuier by Boom69. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Judy

Boom69
Sharma-rita C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharma-rita C

Very pleasant.

Clean, comfortable, cosy.

Boom69 se terugvoer

Thank you for your visit and support.
Looking forward to your next stay with us.
Boom69 greetings,
Judy Erasmus

Boom69
Archie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Archie B

Voldoen aan die vereistes vir my besoek.

Baie netjiese goed toegeruste eenheid. Goeie ligging.

Boom69 se terugvoer

Dankie vir jou besoek en ondersteuning. Waardeer opreg. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Boom69 groete
Judy Erasmus

Boom69
Maria L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria L

Netjiese skoon verblyf, baie lekker ruim met groot yskas en wasmasjien.

Baie netjiese skoon plek. Lieflike groot yskas, baie goed ingerig, sal beslis weer daar wou gaan bly maar die dubbelbed kraak verskriklik.

Boom69 se terugvoer

Dankie vir jul besoek en ondersteuning. Ons waardeer opreg. Sien uit na jul volgende kuier by ons.
Boom69 groete
Judy Erasmus

Boom69
Jan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Uitstekend.

Baie aangenaam, dankie.

Boom69 se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek en ondersteuning. Ons waardeer opreg. Sien uit na jul volgende kuier by ons.
Boom69 groete
Judy Erasmus

Boom69
Miemie M.e. H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie M.e. H

Rustig en gerieflik.

Baie lekker, rustig, maklik toeganklik, skoon en netjies.

Boom69 se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier en resensie. Ons sien uit na jul volgende besoek. Boom69 groete, Judy.

Boom69
Adele D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Pragtige netjiese eenheid.

Die eenheid het alles wat mens benodig. Dit is geleë in 'n rustige area naby 'n restaurant.

Boom69 se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek by BOOM69. Dit was vir ons heerlik om jul te huisves. Kim kuier gerus binnekort weer.
Boom69 Groete
Judy Erasmus

Boom69
Johan N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Goeie blyplek met alle nodige fasiliteite.

Plek is toegerus met alles wat nodig is en is ruim en netjies. Is toegerus met batterystelsel om geen beurtkrag te hê nie.

Boom69 se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek by Boom69 Johan. Dit was n plesier om jul te huisves, en ons sien uit na jul volgende besoek.
Boom69 Groete
Judy Erasmus

Boom69
Donna S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna S

So netjies en skoon. Ons het ons tyd hier baie geniet!

Sal beslis weer kom!

Boom69 se terugvoer

Beste Donna
Baie dankie vir jul besoek by Boom69. Dit was n voorreg om jul te huisves en sien uit na jul volgende besoek.

Boom69
Johan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Dit was uitstekend. Baie dankie.

Ons kon nie die televisie aangeskakel kry nie. Miskien moet julle daarna laat kyk. Andersins was dit vir ons 'n baie lekker uitstappie!

Ernst C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst C

Onvergeetlike ervaring.

Alles wat jy kan nodig kry is voorsien. Baie netjies en spasie indie eenheid.

Boom69 se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Was heerlik om jul as gaste te ontvang. Sien uit na jul volgende kuier by Boom69

Boom69
Dale W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dale W

It was very nice and tidy with excellent service.

There are 2 things that could improve: 1. The WiFi signal was always weak and couldn't be used. 2. The shower was impossible to use, I tried for +-10 minutes. It was either ice cold or scorching hot.

Boom69 se terugvoer

Hello Dale
Thank you for your visit.
Gas Geysers in all units were replaced.
Wired Wi-Fi cable was extended to this unit.
We are currently busy with other upgrades to make your stay even more special, and look forward to your future visits.

Boom69
H J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
H J

Baie goed.

Sal weer daar gaan bly.

Boom69 se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek en goeie verwysing! Was heerlik om julle as gaste te ontvang.
Sien uit na jul volgende besoek by Boom69 in die mooie Parys.
Boom69 Groete
Judy Erasmus

Boom69
Lourens B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens B

Baie lekker gebly, selfs met beurtkrag. Gasplaatjie vir ketel, herlaaibare ligte oral. Stapafstand na rivier en winkels.

Net twee voorstelle: Die gas-geiser is 'n brandpunt. Alhoewel eienaar werklik baie moeite met WhatsApp info oor die gebruik van stort gestuur het voor arrivering, werk die raad glad nie. Sou miskien dit uitsorteer. Verder is daar voor die pragtige stoepie net gruis gegooi van muur tot muur. 'n Groenigheidjie skep altyd 'n aangenamer atmosfeer.

Boom69 se terugvoer

Beste Lourens
Baie dankie vir die terugvoering. Indien u onsnin kennis gestel het tov gas geyser, konnons dadelik uitgekom het om te help. Ongelukkig het u dit nie met u verblyf onder ons aandag gebring nie. Ons diens is ons trots... Ons het so n kort rukkie gelede Boom69 oorgekoop, en is nog besig met opgraderings. Die groenigheidjie by hierdie eenheid is reeds op ons lys.

Boom69
Jaco D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D

Lakens was nie skoon op ons bed nie.

Moes bo-op bed slaap omdat ons vir die lakens gegril het. Kon duidelik sien dat dit nie geruil is nie. Dis vir my 'n groot nee!

Boom69 se terugvoer

Beste Jaco

Hierdie bespreking was vir jou ma gemaak.

Dat ons lakens nie skoon was nie, is heeltemal onmoontlik. Ons het n permanente skoonmaak span aan diens daagliks.

Ons het geen gaste in hierdie eenheid gehad vir 3 dae voor jul besoek nie. Elke eenheid word nagegaan voor gaste arriveer en ons trots is ons netheid en presiesheid van elke eenheid.

Indien jy ons om 18:00 met jul aankoms laat weet het dat iets u nie tevrede stel nie, het ons dit dadelik reg gestel.
Met u vertrek was daar wel gevind dat daar in die beddens geslaap is, en nie bo-op soos genoem nie.

Boom69 Groete

Boom69
Ursula A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula A

Baie netjies, gerieflik en naby aan alles.

Perseel is pynlik netjies, met 'n veiligheidshek en alarmstelsel. Besienswaardighede is binne loopafstand.

Antoinette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Gerieflik en goed geleë.

Baie lekker oornagplek in Parys.

Susan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Rustig en stil.

Sentraal geleë maar tog stil en rustig stapafstand van winkels en rivier. Baie oulike plekkie. Het lekker gebly.

Theresa L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa L

Baie netjies en gerieflik.

Baie aangename verblyf.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Dorothy L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy L

Enjoyed my stay. It was worthwhile.

The cottage was neatly packed and clean.

Jurietha R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurietha R

Clean and neat, and friendly host.

Enjoyed our stay. Excellent location.

Eugene T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene T

Baie lekker gekuier! Goeie ligging wat naby is aan als en baie netjiese plek! Diens van Hennie was uitstekend!

Sal vir seker weer 'n draai maak!

Corne B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Baie sentraal. Om die hoek van O's Restaurant.

Ons het heerlik gebly. Beautiful groot huis, netjies, goed ingerig. Sal vir seker weer daar bly vir die naweek.

Natasha W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha W

Ons het Parys en Boom69 vreeslik geniet.

Ons het dit regtig geniet en baie lekker gebly. Hennie was baie behulpsaam en vriendelike diens gegee. Al wat ek kan bydra wat dalk verbeter kan word, ons het vreeslik gesukkel met die shower se water wat heeltyd wissel van yskoud na kokend warm.

Alta L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Baie netjies, gemaklik en stylvol.

Ons het ons verblyf by Boom69 baie geniet. Dis baie netjies, skoon, gemaklike beddens en stylvol gemeubileer en mens voel veilig. Daar is alles wat mens nodig het, goeie koffie en heerlike tuisgebakte beskuit. Dis loopafstand vanaf al die oulike winkels en goeie restaurante. Indien ons weer Parys toe gaan, sal ons beslis weer daar bly.

Tanya S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Perfek vir ‘n naweek se kuier en rus!

Goed ingerigte, netjies en veilige selfsorg-eenheid. Sentrale ligging in die dorp. Die perfekte oornag-eenhede vir ‘n stil naweek se kuier en rus! Ek beveel Boom69 sterk aan.

Esme J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme J

Ons was baie tevrede met die luukse, skoon en netjiese verblyf.

Hennie het ons baie vriendelik ontvang en ons was baie beïndruk met die netheid van die plekkie. Alles wat nodig is vir selfsorg is inderdaad daar. Die wooneenhede is keurig gemeubileer en die eenhede is veilig. Dit is beslis 'n plekkie wat ek aan al my vriende sal aanbeveel.

Sj V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj V

Baie netjies en modern. Baie naby aan al die restaurante en winkel.

Sal beslis aanbeveel. Die kamers en beddens is besonders gemaklik.

Illonise G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illonise G

Gemaklik, gerieflik en veilig.

Ons het vir seker 'n positiewe ervaring gehad van Boom69. Alles wat jy nodig het vir 'n selfsorg-eenheid en nog meer. Hennie was baie behulpsaam en huiwer nie as jy iets nodig het nie. Ons was daar vir ons huweliksherdenking en gasvrye Hennie het vir ons 'n bottel wyn gegee om die naweek ekstra spesiaal te maak. Dankie Hennie.

Johannes V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Uitstekend.

Goeie waarde vir geld. Hennie gee persoonlike aandag en diens, en laat mense welkom voel.

Liezel O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O

Netjiese blyplek.

Netjiese blyplek met parkeerarea onderdak en sentrale ligging.

Odete D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odete D

Perfect place for a weekend in Parys.

We can highly recommend this venue for a weekend in Parys. It is centrally located, the decor is wonderful, the host was friendly and went over and above to ensure that we were comfortable. It was clean and fresh. We cannot fault the accommodation.

Marcel V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V

Dis hoe dit gedoen moet word.

Gemaklik en bekostigbaar. Die beste verblyf in Parys. Hou dit so.

Miané S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Miané S

Definitief waarde vir geld, sal enige tyd weer gaan.

Boom69 die perfekte wegbreek. Baie mooi en gemaklike plekkie. Alles is in die woonstel wat jy sal nodig kry. Hennie is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal enige tyd weer gaan.

Tilmarie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilmarie V

Ons het baie lekker gebly by Boom69! Gaan vir seker meer gereeld daar kuier!

Baie skoon, netjies en Hennie is baie vriendelik en behulpsaam.

Boom69 se terugvoer

Baie dankie Tilmarie, dis altyd lekker om te hoor. Julle was wonderlike gaste. Sien uit om julle weer te ontvang.

Boom69
Mari V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Luukse verblyf teen 'n sakpas prys.

Die huis het my stoutste verwagtinge oortref, ongelooflik mooi, stylvol en gemaklik. Ons het heerlik kon braai en saans by die kaggel in die sitkamer kuier. Die kombuis is fantasties toegerus om 'n heerlike makietie te onthaal. Dit is baie privaat en mens word nie gesteur nie. Daar was verwarring oor die bespreking, maar als was gereed en reg met ons aankoms. Gas vir die geyser het opgeraak en ons moes bel dat dit vervang word, ek dink miskien dalk net iets om na te let aangesien 4 mense moet stort en skottelgoed was moet die silinders vol wees, of 'n spaar silinder iewers gebêre word dat mens dit self kan opkoppel en nie nodig het om iemand laataand of vroegoggend te moet bel om dit te kom ruil nie aangesien die eienaars nie op die perseel woon nie. Buiten dit, het ons ongelooflik lekker gebly en gekuier. Knap gedaan met die restourasie. Baie dankie vir die heerlike ervaring!

Boom69 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie gradering, dis baie lekker om terugvoering te ontvang van ons gaste! Elke opmerking word opreg waardeer. Ons is nog net ñ jaar in besigheid en het nog so baie om te leer en ons strewe om net te verbeter. Ons sien uit om julle weer te huisves en om met elke besoek julle wildste verwagtinge te oortref.

Boom69
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6a77ad4588192b26076c9f185620f05e819698d0c8577b56c29d5ecd75d0c693087672716a6628bcddd60f923d429fe167e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 69 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -26.896853558641 27.454138314142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang