Boom69
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Boom69 is in die hartjie van Parys naby die prentjiemooi Vaalrivier geleë. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf is veilig, luuks en sentraal.
Die verblyf het sonkrag en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Dié ikoniese huis met sy boogdeurgange is welbekend onder die plaaslike gemeenskap. Die huis is met tikkies Suid-Afrikaanse retro- en Mzanzi chic-dekor gemeubileer. Of jy nou 'n kunstenaar is of iemand wat skoonheid waardeer, Parys en Boom69 sal jou na 'n plek waar ontwerp funksionaliteit een word, wegvoer.
Die eenhede is smaakvol gemeubileer en beskik oor al die nodige geriewe. Daar is luukse beddens en linne om gaste te bederf. Die eenhede het elk lugversorging, privaat braaigeriewe, 'n slim-TV met Netflix, paneelverwarmers, elektriese komberse en gratis WiFi. Hierdie verblyf het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag beiinvloed nie.
Verblyf by Boom69 sluit by meeste eenhede veilige skadu-parkeerplek en privaat braai-areas in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Boom69 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang