Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boom69

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boom69 is in die hartjie van Parys naby die prentjiemooi Vaalrivier geleë. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf is veilig, luuks en sentraal.

Die verblyf het sonkrag en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.

Dié ikoniese huis met sy boogdeurgange is welbekend onder die plaaslike gemeenskap. Die huis is met tikkies Suid-Afrikaanse retro- en Mzanzi chic-dekor gemeubileer. Of jy nou 'n kunstenaar is of iemand wat skoonheid waardeer, Parys en Boom69 sal jou na 'n plek waar ontwerp funksionaliteit een word, wegvoer.

Die eenhede is smaakvol gemeubileer en beskik oor al die nodige geriewe. Daar is luukse beddens en linne om gaste te bederf. Die eenhede het elk lugversorging, privaat braaigeriewe, 'n slim-TV met Netflix, paneelverwarmers, elektriese komberse en gratis WiFi. Hierdie verblyf het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag beiinvloed nie.

Verblyf by Boom69 sluit by meeste eenhede veilige skadu-parkeerplek en privaat braai-areas in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Sharon S
Besigheidsreis
5.0
Wonderlik. Bly altyd lekker by Boom 69.
Aug 2024
Werner W
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en sentraal. Die verblyf is sentraal geleë en is gerieflik. Die sonkrag en gasstoof en gasgeiser wat beskikbaar is, maak dit nog meer gerief...
Sien meer
Jun 2024
Jacques G
Besigheidsreis
5.0
Netjies en beste waarde vir geld. Baie netjies plek, alles wat jy nodig het is daar en die ligging was perfek. Sal Boom69 enige tyd voorstel.
Jun 2024
Dee H
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money - highly recommend. Very comfortable stay and unit very well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Johan V
Gesin met tieners
5.0
Ons het heerlik gebly en die bekoorlike dorpie het diep in ons harte gekruip. Die eenheid is sentraal geleë en is goed toegerus. Al wat ontbreek het i...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Boom69 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6a77ad4588192b26076c9f185620f05e819698d0c8577b56c29d5ecd75d0c693087672716a6628bcddd60f923d429fe167e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 69 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -26.896853558641 27.454138314142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang