Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boomhuis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R3 400 R3 060 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Boomhuis is 'n idilliese huisie tussen die takke van 'n reuse Hardekool boom. Die Boomhuis is 'n selfsorgvakansiehuis (etes voorsien op aanvraag) op 'n privaat wildsplaas op die grens tussen Suid-Afrika en Botswana. Hierdie huisie is die ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek of 'n rusplek vir reisigers wat na Botswana reis.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Daar is 2 leefareas waarin gaste kan ontspan, asook lugversorging, 'n kluis, kaggel, elektriese komberse en dakwaaiers.

Gaste kan voetslaan, voëlkyk, wildkyk, visvang en swem op die plaas.

Omtrent 4.5 ure van Johannesburg en Pretoria

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Noeline Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R3 400
R 3 400 R 3 060
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 400
R 3 400 R 3 060
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5334fb949e4ef3de5a9d8b0e2abfcf881c5f20caa9dd7828373b7e1467d22578ac960b6ad656c87cb8b9c007ecdd473b14b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R3 060 per nag, vir 4 mense Tweerivier Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.674446285518 27.029954533172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang