Boomskraap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 10:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kango-laan 15, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Boomskraap is binne stapafstand van die strand in Hartenbos geleë wat gerieflik ingerig is om 6 mense te slaap.
Die huis bied 3 slaapkamers, 'n aparte toilet en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die badkamer het ook 'n wasmasjien en 'n buitestort met warm en koue water is beskikbaar vir gebruik.
Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en vrieskaste, asook 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of in die sitkamer ontspan.
Boomskraap bied 'n ingeboude braai-area op die stoep, en parkeerplek is beskikbaar in die toesluitmotorhuis en op die geplaveide parkeerplek langs die huis.
'n Winkelsentrum is net 'n entjie se stap van die huis af. Die dorp bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek, ATKV-Hartenbos Amfiteater en die Hartenbos Waterpark. Mosselbaai is net 14 km weg en bied ook 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Minnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kango-laan 15, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Boomskraap het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 10:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kango-laan 15, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang