Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boontjieskraal

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jacques V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Baie goed ingerig. Baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizeth N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf - voel soos plaas! Ons verwagtinge was oortref - dit het gevoel asof ons op die plaas is! Die huis is uitstekend toegerus, ons het niks tekort gekom (selfs Kersfeespoeding maak was geen probleem). Dit is 'n heerlike kuierhuis en ons almal het dit geniet om vir die diere te gaan kuier, en die vars eiers was 'n heerlike verrassing. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

The best stay with the best views of the Hantam Mountains. The amenities combined with the views and well-kept animal life around the house give a perfect combination of farm and leisure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Wonderful! Beautiful farmhouse that feels like a home away from home. Extremely well-equipped with a peaceful location and stunning views. We unfortunately had no hot water on the night of our arrival due to gas running out, but this was quickly rectified the next morning. Wonderful staff on the property cared for our every need; the daily 'refreshes' and farm-fresh eggs were much appreciated. We would love to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mick V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Would recommend it to anyone with a family. Fantastic. The inside braai was perfect for cold winter nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ismail E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2024

Relaxing. The venue was really lovely. Very comfortable, beautifully furnished. Amazing views of the Hantamsberg. The pool was an added bonus in the hot weather. Fully furnished and equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barbara W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Awesome! Karen was a wonderful host from the get-go with caring personal messages. The house was beyond expectations and so well-equipped. We could sense lots of love there. And then of course there were the majestic mountain views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jc
Boontjieskraal
Thank you. We are looking forward to your next visit.

Werner W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Calvinia lekker kuier. Die is regtig 'n lekker kuier en braai huis. Dit was ook lekker sentraal vir ons om die omliggende dorpies en Noord-Kaap te kon verken. Karen was 'n goeie gasvrou en het seker gemaak ons voel tuis en het alles wat ons nodig het. Die huis is goed toegerus met gas en sonpanele om te help as daar loadshedding is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jc
Boontjieskraal
Dankie vir die mooi resensie! Kom kuier gerus weer.

Sara P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Beautiful country home with full kitchen, felt like home. The host was welcoming and helpful, and the farm-fresh eggs were a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jc
Boontjieskraal
Dear Sara Thank you for your kind review. We are looking forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jc Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grensstraat 725, Rooierwe, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddb29803f0cc0df195315db41eb595bea3e1479760de3c7b07c8ead21214d9bdf8ca93ba2fd85c2b122432f7bbbf373a2212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 725 Grens Street Rooierwe 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.456484388624 19.792905053867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang