Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boord Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Izak M
1 nag
5.0
Jul 2024

Voel soos huis. Wonderlike ervaring, hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ES
Boord Guesthouse
Dankie beste Mnr. Ons sien opreg uit na u volgende besoek. Allerbeste wense van die Boord Gastehuis-span.

Engela V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uitstekende diens en skoon. Kindervriendelik. Dit is regtig 'n aangename ervaring en daar is niks waaroor ons kan kla nie. Ontbyt was ook baie lekker! Dankie! Julle sal ons weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ES
Boord Guesthouse
Beste Angela, baie dankie vir die gesogte lof. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Francois-Paul en span.

Kotie V
1 nag
5.0
Apr 2024

Saligheid. Baie netjies, keurig en ruim. Goed ingerig met alles wat mens benodig. Heerlike ontbyt ingesluit. Personeel baie behulpsaam en professioneel. Kan hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ES
Boord Guesthouse
Liewe Kotie Baie dankie vir die pragtige positiewe terugvoer. Ons sien baie uit na jou volgende besoek. Allerbeste wense Sherry en span.

Jandri N
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2024

Goed. Die gastehuis is netjies en goed geleë. Ek sal egter sterk aanbeveel dat daar voorsiening gemaak word vir 'n ordentlike koffiestasie vir gaste in die kamers. Daar was slegs filterkoffie voorsien, geen melk en ook geen suiker nie - dus baie ongerieflik vroegoggend en laat aand as jy koffie in die kamer wil maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
ES
Boord Guesthouse
Dankie dat u by ons gebly het.

Theo V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie gerieflik. Hulle het ons op baie kort kennisgewing gehelp nadat 'n ander instansie ons in die steek gelaat het, sal nou 'n gereelde gas word by hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ES
Boord Guesthouse
Beste Theo, En watter lekker gaste was julle nie! Ons het dit regtig baie geniet om julle te kon verwelkom - en ons sien uit na jul volgende besoek. Julle is altyd baie welkom. Allerbeste Wense, Sherry

André K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie lekker. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ES
Boord Guesthouse
Liewe André Dit was heerlik om jou te hé. Baie, baie dankie. Kom gou weer. Allerbeste wense Sherry

Stephanie C
1 nag
5.0
Sep 2022

Ons is baie gasvry ontvang en die verblyf was fantasties! Dit was regtig die geld werd. Vriendelike diens. Heerlike ontbyt. Lekker warm ontvangs. Alles het voldoen aan ons standaarde. Sal dit definitief aanbeveel en as dit nodig is, sal ons weer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ES
Boord Guesthouse
Liewe Stephanie, Dankie vir die mooi en bemoedigende woorde. My staff glimlag nou vanoggend van oor tot oor. Baie baie dankie. Kom kuier gou weer. Allerbeste Wense, Sherry

Hendre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlike oornagverblyf in mooi omgewing. Boord Guesthouse het ons baie vriendelik ontvang en ons het heerlik gebly. Personeel was baie hoflik en behulpsaam, goeie waarde vir jou geld. Stil omgewing en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ES
Boord Guesthouse
Beste Hendre Dit was heerlik om julle te verwelkom en ons sien uit na jul volgende besoek. Ons is bly julle het dit geniet - baie dankie vir die volpunte wat jy gegee het: die staf se ogies blink sommer vanoggend. Hulle gee altyd hul bes. Baie baie dankie. Allerbeste Wense Sherry

Corli P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Sentraal geleë, ruim kamer met vriendelike diens. James wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was groot en ruim met alles wat ons benodig het. Ideaal vir 'n oornagplek indien jy verpligtinge het in Stellenbosch. Ek en my dogtertjie het. daar gewoon omdat ons 'n gimnastiekkompetisie moes bywoon daar naby. James se ontbyt was heerlik en hy het heeltyd seker gemaak of ons tevrede is met ons kos! Hy is baie oulik en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ES
Boord Guesthouse
Liewe Corli, Dankie vir jou pragtige resensie. Daardie James glimlag vanoggend van oor tot oor, jy het sy dag gemaak. Ek is baie bly julle het dit geniet en ons sien uit om jul terug te verwelkom. Allerbeste wense Sherry

Juan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Ons was baie vriendelik verwelkom. Die ontbyt was heerlik. Baie lekker beddegoed en die sjokolade in die aand op ons kopkussings was baie spesiaal. Ons is bederf met warmwatersakke in die aand. Baie dankie vir julle goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ES
Boord Guesthouse
Liewe Juan Dankie vir die pragtige woorde. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang en ons hoop jul kom gou weer. Ons doen altyd ons bes. Allerbeste wense Sherry

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ES Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-Noordlaan 42, Die Boord, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZDg5YTliLWZiMDItNDIyMC1hYjFkLTNmZjYyZTMwNjljZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 42 Rhodes Avenue North Die Boord 7603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.949605200239 18.853792357672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang