Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boord Guesthouse

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-Noordlaan 42, Die Boord, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Boord Guesthouse is in Stellenbosch geleë en spog met wêreldbekende argitektuur. Die suites is baie ruim en gerieflik.

Elke slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en elke suite het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder het elkeen 'n kluis, en suite-badkamer, gratis WiFi, 'n TV met DStv en 'n privaat buite-area. Die unieke gesinsuite het 'n aparte sit-, eet- en kombuisarea, asook 2 slaapkamers ? een met 'n koningingrootte-bed vir volwassenes en die ander met 2 stapelbeddens wat geskik is vir kinders onder 12.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en 'n biblioteek, 'n swembadjie, 'n onderdakbraai-area met 'n boma en 'n tuin.

Boord Gastehuis het 'n volledige dranklisensie en kan van die streel se wêreldbekende wyne en ander drankies aanbied. 'n Kontinentale ontbyt is by die tariewe ingesluit en luukse spa-dienste is beskikbaar. 'n Gratis glasie sjerrie en 'n sjokolade is ingesluit in die kamerdiens. Gedurende die winter is 'n warmwatersak ingesluit.

Die gastehuis is in 'n groot park en is 3 minute vanaf die Stellenbosch Historic Centre in Dorpstraat. Stellenbosch Medi Clinic is ook naby, asook die Boord-winkelsentrum. Daar is vinnige toegang tot die R44 om jou direk na die wêreldbekende wynroete, die Strand, Kaapstad en natuurlik die lughawe te neem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

ES Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rhodes-Noordlaan 42, Die Boord, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boord Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-Noordlaan 42, Die Boord, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZDg5YTliLWZiMDItNDIyMC1hYjFkLTNmZjYyZTMwNjljZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 42 Rhodes Avenue North Die Boord 7603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.949605200239 18.853792357672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang