Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bophirima Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montogole Plaas Nr. 3, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bophirima Boutique Hotel bied gerieflike selfsorgverblyf en is aan die voetheuwels van die Kgaswane Natuurreservaat se berge in Rustenburg geleë. Dit is die ideale wegbreek vir gesinne, groepe vriende, sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan tussen 5 pragtige kamers en 2 suites kies wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het gemaklike beddens, sagte duvets, linne en 'n privaat ingang. Geriewe soos, gratis WiFi, 'n sitarea, lugversorging, verwarmer, yskassie en 'n koffie- en teestasie is ook beskikbaar. Die suites het elk 'n kombuisie en elke kamer en suite se balkon spog met 'n manjifieke uitsig.

Daar is 'n gemeenskaplike sitarea en kroeg en ander geriewe op die perseel sluit 'n gimnasium, kantoorgeriewe, bioskoop, speletjieskamer met 'n pooltafel en veerpyltjiebord, swembad, balkon met buitemeubels, Jacuzzi, sauna en 'n tuin in. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lorato Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Montogole Plaas Nr. 3, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Bophirima Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montogole Plaas Nr. 3, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA248ce87fb4607e19267f987da301350455bc3f1ba472ced9c331b197fcda071c7e4e6ad5de7c441bd3c518ee395f1cc4674c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Montogole Farm No 3 Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.703391 27.202014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang