Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boplaas Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Leon D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Asemrowende rustigheid. Eerstens die ligging in Gamkaskloof is onge-ewenaard. Die saligheid, rustigheid en skoonheid is onbeskryflik. Boplaas Cottages is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Groot grasperke om op te ontspan op warm dae en 'n heerlike splash pool om af te koel ook. Die geskiedenis van die huisie, plaas en hele kloof gee mens 'n besonderse gevoel van 'plek' en waardering! Boplaas Cottages en Gamkaskloof (Die Hel) sal my beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Rowwe pad op pad na oase. Pad was regtig rof, wens ons het dit geweet voor die tyd. Kort 'n motor met bo-gemiddelde grondvryhoogte. Ons het in Vaal Johannes gebly en dit was fantasties. Abraham is fantasties en het seker gemaak niks is verkeerd nie. Beoog om weer terug te gaan vir die staproetes en ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ideale blyplek diep in die Hel. Uitstekende ligging in die Hel - let wel 56km vanaf Swartberg afrit, maar die moeite werd. 'n Puik gasheer! Huis is puik ingerig en solar / water het die verblyf aangenaam gemaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franike R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Effort to reach, but worth every minute. Boplaas Cottages is a real little gem in the middle of nowhere. It takes time and effort to get there - yes, the road is really bad. But once there, the cottage has everything you might possibly need. We stayed for two nights, but really wished we had another night or two. The cottage was exceptionally clean and everything worked. The lights are 12V on solar, so it is advisable to take a torch or two. Leave the hairdryers and electronics at home; you really don't need them anyway. There is an abundance of birds, and on our way to the cottage we also saw a number of klipspringers and some kudu. We saw some baboons in the valley as well as around the cottage, but they were no hassle. I would, however, not take any chances with them. The road down the valley is very rocky, and the road is quite damaged by earlier floods in some areas. Any vehicle with higher ground clearance will be able to do the road, especially if you are willing to go slow. We made the decision to enjoy the beautiful scenery, and that made all the difference. Somehow we never got a code for the entrance gate, but after some hooting, we managed to get the attention of one of the workers. There is absolutely no cellular reception in the valley, so make sure you have the code and gate instructions before you turn off from the Swartberg pass.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2024

Except for the booking fiasco, Boplaas is heaven on earth! One of our favourites. To our greatest disappointment, the cottage we booked was not available and we had to stay in another house which changed the whole ambiance. That is the only reason why we gave only 1 star to the location and only 4 stars for "value for money". It is a beautiful world and always will be. The house where we had to stay in was not clean and there was dust, especially at the windows and a lot of cobwebs everywhere in the house. I think the house was not prepared for guests, although the beds were made and towels were ready. Except for the above, we had a wonderful time at Boplaas, as usual. The host [caretaker] was helpful and friendly. Please ensure that bookings are in order as it was a 4-hour drive from the nearest town, which we were prepared for, but the disappointment of our occupied booked cottage was really bad. Scary! In other circumstances, the house would have been fine. Nothing wrong with its location, but if you have small children the specific splash pool on the stoop [which was nice for us] and "vleidammetjie" beneath the stoop, could be a problem for their safety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

"Oom Hannes" het ons werklikwaar verras en met 'n oop hart ontvang. Saligheid, vredigheid, sielligheid. Oase in Die Hel 5 uit 5.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Pragtige huisie in 'n pragtige groen klofie, naby 'n rustige stroompie. Knus en veilig, met groot groen grasperk speelplek vir gesin. Veilige staproetes. Heerlike kuier en braaiplek onder die perperbome. Koel, knus grasdakhuisie en plasbadjie om in af te koel. Vriendelike Abraham wat alles pragtig versorg, en die ekstra myl loop. Wat 'n juweeltjie in die Gamkaskloof!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2023

'n Moet 1x in jou lewe. Pad is baie sleg! My 3de besoek, maar neem ten minste 1 uur 15 minute langer as vorige besoeke. Afgesien van baie reën gaan die pad agteruit soos meeste paaie in ons land.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barry B
1 nag Saam met vriende
4.0
Nov 2023

Spectacular scenery. No water in the pool. Horrendous road! Not able to access the gate! The key holder mechanism would not release the key. Had to use a screwdriver to open it! Could have been a serious problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Delete D
1 nag Saam met vriende
1.4
Apr 2023

Anyone driving 104 km, rock climbing in first gear, must have his head examined. Will ruin any car or 4x4. No petrol or diesel in valley. Should at least warn booking people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Nicola
Boplaas Cottages
We're sorry to hear you had such a bad experience. Most guests visiting us do so for the drive and for the remoteness of the valley. We do warn guests in our confirmation email that the road to the Gamkaskloof is an adventure and not for the faint hearted. The drive is slow going but the scenery makes it worth it. We will update our communications to ensure future guests are aware that there is no fuel available in Die Hel. Please do get in touch regarding the other issues you rated us so poorly on, it would help us to know how we can improve our service.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boplaas Cottages, Gamkaskloof, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAarHTpRFTyo4VlQL6u02MG8KAmZ9QOeCubTJHEsp7K82VCnKkN3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Boplaas Cottages Gamkaskloof 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.364592964051 21.583982780476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang