Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boplaas Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boplaas Cottages, Gamkaskloof, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boplaas Cottages is in die afgeleë Gamkaskloof, wat soms Die Hel genoem word. Verblyf is beskikbaar in 2 'Kloovers'-kothuise wat versigtig opgeknap is om hul bekoring en egtheid te behou.

Oom Hannes het slaapplek vir 6 gaste in 3 gerieflike kamers. Daar is probeer om die kothuis se ou rustieke bekoring te behou. Die oorspronklike trappe, balke, rietplafonne en die haard met die Dover-stoof is steeds oorspronklik. Daar is ’n sitkamer-area met ’n etenstafel vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n uitsig op die suidelike berg en ’n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en front noord. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met ’n venster wat uitkyk na noord.

Die kombuis is met ’n Dover-stoof, ’n tweeplaat-gasstoof en ’n yskas toegerus. Die badkamer lei van die voorstoep af en het ’n stort, toilet en wasbak. Die braai-area het skaduwee en oorgenoeg sitplek. ’n Rooster, potjiekospot en eetgerei is beskikbaar. Die plonspoel is heerlik op die warm dae.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Leon D
Gesin met tieners
5.0
Asemrowende rustigheid. Eerstens die ligging in Gamkaskloof is onge-ewenaard. Die saligheid, rustigheid en skoonheid is onbeskryflik. Boplaas Cottages...
Sien meer
Jan 2023
Stephan C
Saam met lewensmaat
5.0
Rowwe pad op pad na oase. Pad was regtig rof, wens ons het dit geweet voor die tyd. Kort 'n motor met bo-gemiddelde grondvryhoogte. Ons het in Vaal Jo...
Sien meer
Jan 2023
Marius B
Saam met lewensmaat
4.8
Ideale blyplek diep in die Hel. Uitstekende ligging in die Hel - let wel 56km vanaf Swartberg afrit, maar die moeite werd. 'n Puik gasheer! Huis is pu...
Sien meer
Jun 2024
Franike R
Gesin met tieners
4.8
Effort to reach, but worth every minute. Boplaas Cottages is a real little gem in the middle of nowhere. It takes time and effort to ge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Magda V
Saam met lewensmaat
4.8
"Oom Hannes" het ons werklikwaar verras en met 'n oop hart ontvang. Saligheid, vredigheid, sielligheid. Oase in Die Hel 5 uit 5.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Boplaas Cottages, Gamkaskloof, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boplaas Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boplaas Cottages, Gamkaskloof, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAarHTpRFTyo4VlQL6u02MG8KAmZ9QOeCubTJHEsp7K82VCnKkN3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Boplaas Cottages Gamkaskloof 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.364592964051 21.583982780476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang