Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boplaas Guesthouse

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kyla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Boplaas Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Will S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will S

'n juweel in Ceres!

Wat 'n juweel! Die ligging is uit 'n boek deur Boerneef, of beter gesê, Boerneef het sy boeke daar geskryf!

Neretha R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neretha R

Die stilte weg van die stad was 'n lafenis.

Ons het Boplaas baie geniet. Die huis was perfek, met alles wat jy nodig gehad het, en die omgewing met sy boorde en damme het dit die moeite werd gemaak. Sal definitief weer Boplaas wil besoek.

Werner C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C

Top-klas verblyf op 'n prentjie mooi vrugteplaas.

Pragtige, ruim, en moderne huis op 'n vrugteplaas, die uitsig vanaf die huis oor die plase en damme is asemrowend! Die huis het alles wat jy benodig en selfs meer, veilige parkering en mens voel glad nie onveilig op die plaas nie. Daar is wel 'n paar dinge in en om die huis wat 'n klein bietjie "TLC" benodig, maar ek glo dit sal mettertyd uitgesorteer word. Andersins is daar geensins klagtes nie. Die "hot tub" was 'n bonus. Ek het dit nie verwag nie, dit werk soos 'n droom en gedurende die warm somersdae het jy nie eens nodig om hout te brand om die water warm te kry nie. Teen laatmiddag kan jy inklim en die uitsig geniet. Sal vir seker weer hier kom bly en ander aanmoedig om dieselfde te doen.

Mayleen H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mayleen H

Home from home, beautiful and will definitely be back.

Rain or shine was just beautiful and relaxing with spectacular views.

Jacobus H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus H

Groot huis in beeldskone area.

Alles wat jy benodig, net nie iets om die stoof of lampe mee aan te steek nie.

Tabu V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Jissie dis 'n lekke plek!

Skoon. Luuks. Modern. Hulle het aan alles gedink. Moenie een aand bly nie. Bly 'n week!

Boplaas Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Tabu. So bly julle het julle kort tydjie by ons geniet. Hoop om julle weer terug te he.

Boplaas Guesthouse
Lisa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Fantasties.

Pragtige huis met ‘n asemrowende uitsig. Ons het vreeslik lekker gekuier.

Boplaas Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Lisa. Dit was so lekker met julle hier, ons hoop om julle gou weer te sien.

Boplaas Guesthouse
Chelley K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chelley K

Rus vir jou siel!

Hierdie huis het beslis als wat jy nodig het! Pragtige omgewing sonder steurnis. Baie goeie diens!

Ronel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Baie lekker gebly.

Ons het regtig baie lekker gebly en die huis beskik oor alle geriewe wat jy begeer (daar is net nie 'n swembad nie). Ek het die huis geboek as blyplek vir die naweek, want ons het 'n troue naby gehad, maar ek sal beslis weer gaan om bietjie meer tyd hier deur te bring. Rustig, prentjiemooi kamers en badkamers, pragtige kombuis met volle DSTV ens.

Boplaas Guesthouse se terugvoer

Hi Bertus,
Baie dankie ek waardeer dit. Ek is baie bly julle het dit geniet. Volgende keer kan julle hopelik bitjie langer by ons kuier :)
Groete,
Kyla

Boplaas Guesthouse
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boplaas Estate, Koue Bokkeveld, Ceres, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5019193b6151969da4248e04dd6c94d2cf53b4f824ea706a96ae982c403bee702c40aa71f0a7b5bd16ba6c2a16598d61f8a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 Boplaas Estate Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -32.975696551077 19.358599483967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang