Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bordeaux Close

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Nuutgevonden Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Bordeaux Close bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n meenthuis met 3 slaapkamers wat in die Nuutgevonden-landgoed aan die buitewyke van Stellenbosch geleë is. Die dupleks-meenthuis kyk uit oor die wingerde oorkant die pad, en daar is lieflike wynplase naby.

Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 1 slaapkamer met 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitarea en 'n etenstafel en stoele in.

Alle beddegoed sal voorsien word, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Bykomende kenmerke sluit braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek in.

Die landgoed is 4 km buite die dorp geleë, op die R304-hoofweg na Bottelaryweg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Bordeaux Close
Netheid
3.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R304, Nuutgevonden Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bordeaux Close het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Nuutgevonden Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4acd2517c7f8dbdaaa2aab5aeeef0239a65d643a556adaf9493bd59e773c629d722dcd6c76a967ab558c68d900d995a0cd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 R304 Nuutgevonden Estate 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.902177797731 18.841679709232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang