Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bordeaux River Cottages - Chardonnay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam-weg, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 220 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bordeaux River Cottages - Chardonnay is een uit drie selfsorgkothuise wat op die eienaar se plaas buite die klein dorpie Bonnievale, Wes-Kaap geleë is. Hierdie rivieroewer-eenheid is 'n ideale verblyf vir diegene wat op soek is na 'n rustige ontsnapping van die stad se gewoel.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl daar 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ook ingerig met 'n plafonwaaier, TV, etenstafel en 'n binnebraai. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie dekodeerder of PVR saambring.

Gaste het toegang tot 'n houtdek met 'n braai wat na 'n privaat jetty op die rivier lei, en daar is parkeerplek van die straat af beskikbaar op die perseel. Doendinge op die perseel sluit visvang en kanovaarte op die rivier in. Hierdie eiendom is ongeveer 11,6 km buite Bonnievale waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Sandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Swellendam-weg, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bordeaux River Cottages - Chardonnay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam-weg, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ca01e8fbdb5affe2a4ad4c9b5c98606e6417fe958775159f0f10520bb6daef83509bd1ba064409ab916ae466f626aadeada?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 6 mense 2 5 1 4 Swellendam Road Bordeaux 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.970897662694 20.169626160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang