Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Border Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gustav M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Weggesteekte juweel. Ons het 'n heerlike verblyf by die Border Hotel gehad. Die kamer was ongelooflik ruim en netjies, die hele hotel is 'n onverwagse oase.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Wat'n aangename verrassing! Op die Internet lyk die hotel heel goed, maar kom daar aan en die werklikheid is veel beter. Vriendelike ontvangs, pragtige kamers, bo verwagting goeie restaurant. Dit vergelyk goed met die beste, nie wat mens sal verwag van iets op die platteland nie. Probeer dit gerus as jy in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2023

Hartlikheid en vriendelikheid. Baie vriendelike personeel wat 'n passie vir hulle werk het. Trotsheid en eienaarskap is ook duidelik. Dit is werklik 'n juweel in die Noord-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hr (sakkie) H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Puik verblyf op Vaalharts. Ons was vir 'n geleentheid op Vaalharts, en is goed ontvang en behandel. Die spyskaart vir etes is goed beplan en porsies is groot en billik. Die kamer was alles wat op bespreking belowe is. Sal indien weer daarheen moet reis op my lys van besprekings wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Venessa
Border Hotel
Hi Sakkie. Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien. Hartlike groete. Die Border span.

Sandra D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Heerlik! Baie skoon en netjies met smaakvolle dekor. Heerlikste kos in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Just to get away. Myself, son (12) and daughter (6) had to be in Kimberley on the Saturday and decided to make a weekend of it. Everything was great! Great service, food, everything. I will definitely be dropping by again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouzell K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Wat 'n ongelooflike lekker plek. Die diens was uit die boonste rakke. Vandat ons daar aangekom het was almal vriendelik en behulpsaam. Die kos was ongelooflik lekker gewees en so 'n groot menu om van te kies. Die kamer was seker een van die mooiste wat ek nog gesien het. Ons het die kort kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2019

Waarlike juweel in onverwagte ligging. Mens verwag om op Ou Kersdag te sukkel met verblyf, maar hier was ons stoutste verwagtinge oortref. Van die aankoms, deur die middag, aandete, ontbyt en vertrek voel jy bederf en welkom. Selfs al was ons die enigste twee mense in die hotel na aandete, en die enigste twee vir ontbyt op Kersdag, was geen moeite te veel vir die mense. Die hotel sal ons verblyf wees vir die volgende besoek aan die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N18 Warrenton-hoofweg, Jan Kempdorp, 8601, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWeqhSro3c9g7FTPrlgKYcoPiesqCEOGAu0iLT8SJyC1NJCCscE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 N18 Warrenton Highway Jan Kempdorp 8601 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.929114 24.826938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang