Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Border Hotel

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N18 Warrenton-hoofweg, Jan Kempdorp, 8601, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Border Hotel is op ’n produserende pekanneutplaas in Jan Kempdorp op die grens van die Noordwes en Noord-Kaap geleë. Dis slegs 40 km vanaf die Vrystaat se grens op pad na Bloemfontein.

Verblyf word in 4 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en ’n koninggrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het ’n en suite-badkamer.

Alle kamers beskik oor lugversorging, kluise, lessenaars, yskassies, WiFi, haardroërs en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel bied verskeie ontspanningsgeriewe soos Passport Pub and Grill, ontbyt wat in die Railway Restaurant bedien word, ’n biblioteek met leerbanke, kristalglase, whiskeybekers en sportgedenkwaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Johanna W
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful and unexpectedly excellent. We were delighted with the unexpected gem found at Border Hotel. The hotel is beautifully renova...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Dawie M
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid, kamer en kos was puik - personeel is super vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.
Sep 2024
Gustav M
Saam met lewensmaat
4.8
Weggesteekte juweel. Ons het 'n heerlike verblyf by die Border Hotel gehad. Die kamer was ongelooflik ruim en netjies, die hele hotel is 'n onverwagse...
Sien meer
Jan 2024
Paul E
Saam met lewensmaat
4.8
Wat'n aangename verrassing! Op die Internet lyk die hotel heel goed, maar kom daar aan en die werklikheid is veel beter. Vriendelike ontvangs, pragtig...
Sien meer
Mei 2023
Carlien F
Besigheidsreis
4.6
Hartlikheid en vriendelikheid. Baie vriendelike personeel wat 'n passie vir hulle werk het. Trotsheid en eienaarskap is ook duidelik. Dit is werklik '...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N18 Warrenton-hoofweg, Jan Kempdorp, 8601, Noord-Kaap
  • Gaste dink Border Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N18 Warrenton-hoofweg, Jan Kempdorp, 8601, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWeqhSro3c9g7FTPrlgKYcoPiesqCEOGAu0iLT8SJyC1NJCCscE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 N18 Warrenton Highway Jan Kempdorp 8601 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.929114 24.826938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang