Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo’s Bliss

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Bo’s Bliss
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lou P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou P

Ruim, goed toegeruste woonstel.

Ruim, goed toegeruste woonstel in die middel van Worcester, veilige parkering daarby.

Zelda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Het heerlik gebly vir 2 dae. Alles wat jy nodig het is daar.

Die woonstel is goed toegerus. Alles wat jy nodig het is daar. Die swembad en braai was heerlik vir die hitte. Dianna het uit haar pad gegaan om alles reg te hou. Sy het ons ingewag tydens ons aankoms. Ons verblyf was heerlik.

Amanda K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda K

Ons het rustig oornag.

Omgewing is rustig snags. Bedlinne en handdoeke is goeie kwaliteit. Banke in sitkamer is gemaklik. Ons algehele oornag ervaring was aangenaam.

Olga A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Olga A

Daar was waterskade in die dak in beide die hoofslaapkamer, eetkamer en sitkamer.

Daar was ook kakkerlakke in die kombuis agter die stoof in die aand. Die woonstel is heeltemal oorprysig en is beslis nie waarde vir geld as jy dit vergelyk met gastehuise in die area nie. Die kaste en badkamer in die woonstel is baie oudmodies en vir die prys kon ons as gesin in 'n netjieser, meer moderne gastehuis gaan bly het. Daar was ook kakkerlakke in die kombuis die aand.

Santa B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa B

Lieflike verblyf, baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Heerlik gebly, baie mooi skoon en netjies. Goeie ligging.

Jj H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj H

Ruim, gemaklike verblyf, baie veilig met toesluitmotorhuis. Stapafstand (een straatblik) van heerlike restaurant.

Ek het al weer verblyf by hulle gesoek, maar hulle was ongelukkig reeds vol bespreek.

Bo’s Bliss se terugvoer

Hi Jochemus
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ek waardeer dit opreg.
Groete
Dianne

Bo’s Bliss
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 34B, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e9b86175ea81e1e33377fc0fe250864feee56ed670e37e7127ba3421dee39b4b9111706d0d4163ff581abe186791c49a4d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 34B Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.63984033524 19.448987142363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang