Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo’s Bliss

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 34B, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bo's Bliss bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die historiese dorpie Worcester. 'n Sonnige balkon bied uitsigte oor die omliggende berge.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die woonstel is toegerus met gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis. Daar is 'n gedeelde swembad op die perseel met beperkte toegang.

Die ligging bied toegang tot restaurante, koffiewinkels, hospitale, die KWV Brandewynkelder, olyfboorde, wingerde en The Barn Art and Glass Gallery. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Beide MTB's en kruisersfietse is beskikbaar om te huur.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Bo’s Bliss
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 34B, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bo’s Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 34B, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e9b86175ea81e1e33377fc0fe250864feee56ed670e37e7127ba3421dee39b4b9111706d0d4163ff581abe186791c49a4d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 34B Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.63984033524 19.448987142363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang