Bos en See
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Stefanie V - Sep 2023
Algehele gradering
Salig, gesellig en goed vir die siel!
Bos en See se terugvoer
Beste Stefanie,
Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar. Julle was die maklikste gaste ooit om te akkommodeer in die moeilike omstandighede met die storms en kragonderbrekings! Dankie vir julle positiewe gesindheid. Hoop om julle weer te sien.
Michelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, veilig en naby die see.
Esmé V - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik. Baie gerieflike, ou seehuis soos ek uit my kinderdae onthou. Heerlik tussen die bome met pragtige uitsig.
Ian & Analda D - Sep 2021
Algehele gradering
Perfek geleë onder die bome en naby die strand - baie stil en veilig.
Brenda R - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Bos en See se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Brenda. Ons waardeer julle betaling vir die breekskade en vinnige reakdie. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer.
Groete,
Erna
Analda D - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike familievakansie in 'n stil veilige omgewing en baie naby aan die see.
Bos en See se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Analda. Ons hoop om julle weer te akkommodeer.
Groete,
Erna
Bos en See
Ian & Analda D - Okt 2018
Algehele gradering
Ons vakansie was heerlik rustig en ontspanne.
Eunice N - Feb 2017
Algehele gradering
Om saans aan die slaap te raak met die gedreun van die branders, en wakker te word met die gesels van die bosvoëltjies - wat meer kan 'n mens vra?
Bos en See se terugvoer
Baie dankie, Eunice, vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Erna
Bos en See
Stoffel G - Nov 2017
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en al die reëlings het baie glad verloop. Sal definitief weer in die toekoms daarheen gaan.
Alta V - Okt 2017
Algehele gradering
Huis, weg van die huis af.
Bos en See se terugvoer
Dear Alta,
Thank you for the review. We hope we will see you again.
Kind regards,
Erna Bos en See
Madelaine L - Okt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Bos en See se terugvoer
Beste Madelaine,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.
Beste greoete,
Eran
Bos en See
Eleanor R - Jul 2016
Algehele gradering
It is very private, I love that.
Bos en See se terugvoer
Thank you for the positive review Eleanor. Much appreciated. Hope to see you soon!
Regards,
Erna
Christoffel E - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige omgewing, huis oud maar netjies en kliëntediens kan verbeter.
Deon B - Mei 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Plek was netjies en skoon.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bos en See, Keurus, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang