Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bos en See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Bos en See
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Stefanie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V

Salig, gesellig en goed vir die siel!

Bos en See was die perfekte plek vir ons as familie om by mekaar te kom. Die ligging is lieflik en die plek het alles wat 'n mens nodig het. Erna is 'n uitstekende gasvrou wat deurlopend belangrike inligting kommunikeer. Ons sal graag weer daar wil bly om nog herinneringe te versamel.

Bos en See se terugvoer

Beste Stefanie,

Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar. Julle was die maklikste gaste ooit om te akkommodeer in die moeilike omstandighede met die storms en kragonderbrekings! Dankie vir julle positiewe gesindheid. Hoop om julle weer te sien.

Bos en See
Michelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Heerlik, gerieflik, veilig en naby die see.

Bos en seevakansie verblyf in Keurboomstrand is 'n wonderlike plekkie om vakansie te hou, lekker naby die see en goeie waarde vir geld. Sal dit beslis weer besoek.

Esmé V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé V

Dit was absoluut heerlik. Baie gerieflike, ou seehuis soos ek uit my kinderdae onthou. Heerlik tussen die bome met pragtige uitsig.

Baie goed toegerus. Koel tussen die bome so neem maar warm klere vir herfs en winter saam. Genoeg verwarmers en komberse word voorsien. Lieflik naby strand geleë en baie veilig. Trappe dalk probleem indien ouer persone in geselskap is.

Ian & Analda D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian & Analda D

Perfek geleë onder die bome en naby die strand - baie stil en veilig.

Hierdie was ons derde verblyf by Bos en See - dis heerlik vir 'n groot gesin. Die ou woning bied alle geriewe soos nodig wanneer mens gemaklik wil vakansie hou. Ons was net teleurgesteld dat die skottelgoedwasser wat tydens ons vorige besoeke in die kombuis was, hierdie keer nie meer daar was nie. Andersins het ons baie lekker vakansiegehou.

Brenda R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R

Fantasties.

Aangename bestuurder. Alles was netjies en skoon en ek sal weer van hul gebruik maak.

Bos en See se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Brenda. Ons waardeer julle betaling vir die breekskade en vinnige reakdie. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer.
Groete,
Erna

Bos en See
Analda D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Analda D

Heerlike familievakansie in 'n stil veilige omgewing en baie naby aan die see.

Dit was die tweede keer wat ons tuis gegaan het by Bos en See. Dis ideaal vir ons groot gesin. Die vakansie was rustig en ontspannend.

Bos en See se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Analda. Ons hoop om julle weer te akkommodeer.

Groete,
Erna
Bos en See

Bos en See
Ian & Analda D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian & Analda D

Ons vakansie was heerlik rustig en ontspanne.

Ons uitgebreide gesin van 10 mense het die week se vakansie by Bos en See terdeë geniet.

Eunice N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice N

Om saans aan die slaap te raak met die gedreun van die branders, en wakker te word met die gesels van die bosvoëltjies - wat meer kan 'n mens vra?

'n Ideale wegbreek vir almal wat rus en stilte in die natuur soek. Netjiese houthuis wat opgegradeer is om al die nodige geriewe te hê. Ruim 4 slaapkamers en groot woonkamer vir 'n lekker familiekuier. Naby genoeg aan Plettenbergbaai vir dié wat in interessante winkeltjies wil rondloop.

Bos en See se terugvoer

Baie dankie, Eunice, vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Erna
Bos en See

Bos en See
Stoffel G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stoffel G

Het baie lekker gebly en al die reëlings het baie glad verloop. Sal definitief weer in die toekoms daarheen gaan.

Baie lekker gebly. Die ligging is uitstekend, die kamers en geriewe is heeltemal voldoende vir 'n lekker groot gesin. Beide die kleiner kinders en die tieners het dit baie geniet!

Alta V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta V

Huis, weg van die huis af.

Baie dankie vir die beste van twee wêrelde. Ons as familie het regtig tuis gevoel.

Bos en See se terugvoer

Dear Alta,

Thank you for the review. We hope we will see you again.

Kind regards,
Erna Bos en See

Bos en See
Madelaine L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine L

Waarde vir geld.

Baie lekker huis met veilige omgewing vir kinders. Was heerlik!

Bos en See se terugvoer

Beste Madelaine,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.
Beste greoete,
Eran
Bos en See

Bos en See
Eleanor R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor R

It is very private, I love that.

Retirement is the best place on the Garden Route.

Bos en See se terugvoer

Thank you for the positive review Eleanor. Much appreciated. Hope to see you soon!

Regards,
Erna

Bos en See
Christoffel E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christoffel E

Pragtige omgewing, huis oud maar netjies en kliëntediens kan verbeter.

Die omgewing is baie besonders. Die huis is al oud, maar was netjies. Klein detail soos sepies, een rol toiletpapier en detail waar alles is, sou handig gewees het. Het gesukkel om met die kontakpersoon kontak te maak.

Deon B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Baie lekker gebly. Plek was netjies en skoon.

Netjiese plek. Ons was 6 volwassenes en ek sal die plek aanbeveel. Sal weer hier bly as ek Keurbooms toe kom.

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bos en See, Keurus, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA916c4db0ee1cac53263c542bc5d3220dc099c85d780efefb3a82dd7b7d02ee40a3cce81635f70dcc41172dad96e0d8162212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Bos en See Keurus 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.002065314033 23.463563983058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang