Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bos-Geluk Huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Susarah Maryna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir Bos-Geluk Huis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pierre C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Rus vir die siel.

Baie lekker gebly vir 2 nagte, skoon, netjies met alles wat jy benodig. Baie diere besoek bedags en veral saans die eenheid.

Fritz H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz H

Waarde vir geld met 'n bos-gevoel kuier/braaiarea.

Ons het baie lekker gebly in Bos-Geluk. Dit was goeie waarde vir geld en ons het die braai/kuierarea geniet wat ontwerp is om te voel of jy in die bos is.

Tamryn D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn D

Lovely stay.

Lovely house in a beautiful part of Marloth Park. We enjoyed the animals coming through. The beds were comfortable and there were enough fridges for our large family.

Piet D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Skoon, goed gelee, volop dierelewe.

Dit was 'n uitmuntende ervaring om in 'n skoon huis met alle geriewe te kon bly. Die dierelewe by Bos-Geluk Huis is volop gedurende die dag, en dan het jy nog die ervaring van nagapies en bosnagapies in die aande. Jy vergeet hier van die lewe in die stad.

Maryna B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna B

Great.

Dit was vreeslik lekker. Jy sien baie wild by die huisie self. Swembad was mooi skoon. Alles was lekker.

Alma V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V

Fantasties, sal regtig gou weer wil gaan.

Dit was heerlik, baie diere gesien! Eienaars baie behulpsaam. Vreeslik dankie.

Jaco V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Clean. Perfect.

Will definitely visit again. Excellent.

Amanda D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Clean and comfy.

Comfortable stay. Solar panels so no load shedding.

Julian V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian V

Wonderlike ervaring.

Dit is 'n ondervinding wat woorde nie akkuraat kan beskryf nie. Jy moet dit ervaar.

Wayne S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Baie lekker gekuier, meer diere gesien as ooit in Marloth Park.

Was lekker, dankie vir die gebruik van die huis, perfek vir 6 mense. Diere loop tussen die huise en al gee hulle hartaanvalle as jy om 'n draai kom is dit meer as genoeg. Groot 4 gesien in die Kruger net leeus gemis. Dankie en sien weer binnekort.

Bernelea K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelea K

Awesome!

Dankie Oom en Tannie.

Lee Anne T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee Anne T

Was 'n belewenis. Diere op jou voorstoep is fantasties.

Het baie lekker gebly. Die huis het alles wat jy nodig het. Dit was baie netjies.

Wynand M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand M

Gerieflike plekkie naby die wildtuin.

Bosaapie is 'n lekker plekkie vir 'n paartjie of klein gesin, met die natuur op jou voorstoep: nagapies, sebras, koedoes wat reg voor jou verbyloop.

Madeleine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Uitstekende verblyf.

Plekkie is netjies en skoon, eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit vreeslik geniet en baie diere gesien.

Marine K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marine K

Baie lekker huis vir 'n groep mense.

Die huis is lekker groot vir 'n groot groep mense. Daar is wel 2 kamers wat 'n badkamer moet deel maar elke kamer het 'n deur na dieselfde badkamer toe so as jy besig is in die badkamer kan enige persoon van die ander kamer net instap omdat hulle kamer ook 'n deur het soontoe.

Yolandi M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi M

Lekker in die bosveld!

Ons het baie lekker gekuier. Baie dankie. Nagapies was kostelik en het elke aand vir hulle piesangs kom bedel!

Chantel E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel E

Awesome.

Baie lekker. Sal weer gaan.

Johan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Nice little place to get away in the bushveld.

The house is small, but can easily accommodate 6 to 7 people. We enjoyed the wildlife coming to the house each day and had a couple of visits from the bush babies.

William S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Puik.

Goeie waarde vir jou geld, eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Jennifer M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Moet sê dis rustig en so 'n lekker plek.

Bitter lekker plekkie om te ontspan.

Surita E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita E

Gerieflik, veilig, ontspanne en verskeidenheid diere-besoekers.

Verblyf uiters gerieflik en veilig. Almal kon lekker ontspan en 'n groot verskeidenheid diere-besoekers het kom kuier wat ons kon voer en bederf. Pad na Bos-Geluk Huis ook geteer en net klein stukkie grondpad amper niks. Baie dankie Marinda en Jansen vir julle vriendelikheid en dat ons by julle huis kon tuisgaan. Ons was baie gelukkig in die bos by julle huis en sal definitief weer daar tuisgaan.

Arno R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno R

Uitstekende huis vir 'n naweek se wegbreek.

Die huisie was netjies en skoon.

Tjeerd D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjeerd D

Exceeded our expectations.

You cannot go wrong by booking this house. We were 8 adults, but there is ample room for 12. All amenities you need. Nice stoep and braai area and walking distance from municipal swimming pool, although using that pool is not free anymore as it was in the past.

Divan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V

Peaceful.

A wonderful place to rest and relax.

Marizle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizle V

Heerlike, ruim huis! Rustig en vreedsaam!

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Als wat jy nodig het vir 'n rustige naweek in die bos.

Jennifer M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

We had an amazing stay.

We enjoyed the wildlife visits. The pool was an absolute winner, since it was so hot. We had privacy and enjoyed sitting around the fire pit. The unit had everything we needed. We will visit again. Thank you.

Elizma L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma L

Fantastic bush stay.

The location of the house is perfect. We saw most of the animals that Marloth has to offer at our backdoor. Very peaceful and relaxing stay. I definitely recommend Bos Geluk.

Kleve B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kleve B

We had a lovely stay with animal visits during the day and night.

A gas stove would have been great due to loadshedding, just so a kettle could have been boiled at anytime.

Johan R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Vriende en familie lekker kuier in die bosveld.

Skoon praktiese plek. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Heerlike kuierareas op stoep en boma. Bokke, varke, muishonde en nagapies besoekers elke dag en aand. En net 15 min van Kruger park. Kan Bos-Geluk regtig aanbeveel.

Connie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Connie B

Baie lekker geleë en baie diere gesien.

Baie mooi wooneenheid en ongelooflike mooi uitsig oor die bos, veral as jy in die aande by die boma sit en braai. Die dierelewe, van ongelooflik baie, en altyd 'n belewenis om te sien. Baie dankie Marinda.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Geraldine N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Geraldine N

Very small for 6 people.

Rooms has double bed plus single beds in 2 rooms which cannot be used by 3 pairs. Sleeper couch is damaged. Used bricks to balance. Kitchen a small, messy place. Only undercover table and chairs were a pleasure which we used most of time.

Louize S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louize S

Die plek is ruim, netjies en baie spasie. Dis gerieflik dat elke kamer sy eie badkamer het. Ek sal defnitief weer daar bespreek.

Ons het vreeslike aangename naweek gehad. Sal defnitief weer bespreek. Die plek is netjies en baie ruim.

Jacques H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Briljant met die wild en interaksie met hulle.

Regtig die moeite werd vir volwassenes en die kinders as n lekker naweek wegbreek!

Marius M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Great week.

Everything was clean and neat. The owner was very helpful and will go and stay there any time.

Amanda M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Uitsonderlike ligging en netheid!

Een van die skoonste eenhede waarin ek nog ooit tuisgegaan het. Ons het die verblyf geniet. Verskeidenheid diere gesien. Een van die bes toegeruste eenhede. Baie dankie.

Magda N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N

Uitstekend en nogmaals uitstekend!

Huis is baie skoon en gerieflik. Stoep en plonspoel 'n heerlike kombinasie. Ligging 5 ster. Sal definitief vir gesinne aanbeveel.

Bos-Geluk Huis se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer by ons. Lekker dag, Marinda.

Bos-Geluk Huis
Salome V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Die nethuid en ruimte in en rondom Bos-Geluk Huis het my die meeste opgeval! Pragtige plekkie.

Ons het my ma van 87 saamgeneem - sy loop met ’n raampie/kruk en kon maklik in en uit die huis. Selfs die badkamer was groot en gerieflik vir haar om te gebruik. 'n Handvatsel by die toilet en in die stort sal ’n aanbeveling wees. Die ligging is perfek - min direkte son vir die somertyd en die lugverkoeling en dakwaaiers is ’n groot pluspunt!

Stefhanes P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefhanes P

Baie lekker plek vir 2 families wat saam wil wegbreek, swembad is 'n groot plesier en die braai area is baie netjies opgerig!

Baie groot, baie netjies en skoon prakties aangelê. Sal definitief weer van die plekkie gebruik maak.

Karen B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karen B

Lekker in die bosveld.

Huis se waterpype en storte bo kort aandag. Houtvloer bo raas baie. Nie goeie idee as jy stilte wil hê nie. Leefruimte binne te min vir so baie mense as dit koud is.

Carin D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D

Absoluut die moeite werd. Baie netjies, skoon. So lekker gebly, wou nie huistoe kom nie. Gaan weer van Bos-Geluk gebruik maak. Vir seker!

Lief Bos-Geluk! Sal weer gaan. vir seker. Baie skoon, veilig en netjies. Gemaklik!

Lilla M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lilla M

Baie rustig en pragtige natuur.

Heerlik gekuier. Die huis het alles en nog meer as wat mens kan benodig. Kuierarea lieflik en in die koelte en absoluut privaat. Het die kuiers van apies, nagapies, koedoes, bosbokkies en meerkatte so geniet. Dit was baie warm en die swembad was 'n gewilde plek om die hitte te ontsnap. Sal weer kom.

Marco V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco V

Verblyf was lekker. Marlothpark in geheel fantasties.

Daar was 'n misverstand maar dit was geadresseer voor ons aankoms. Sal vir enige iemand Bos-Geluk aanbeveel.

Daan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V

Baie lekker.

Dit is 'n baie lekker plek om te bly. Die eienaars was baie aangenaam en behulpsaam.

Adri V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Waarde vir geld.

Goeie, vriendelike diens. Alles was in werkende toestand en soos geadverteer. 'n Heerlike kuierplek! Huis voldoende vir rolstoel, al is dit nie so adverteer nie, dalk net 'n paadjie na braaiplek langs die huis.

Rut L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rut L

Ons was gelukkig in Bos-Geluk.

By Bos-Geluk het ons heerlik gekuier saam met die daaglikse bosdiere wat kom kuier het. Ons het elke dag warm water en krag gehad. Die huis is goed toegerus en vanuit alle vertrekke is die dierelewe buite sigbaar. Daar is baie kuierplek buite en die een toegemaakte stoep gee gemoedsrus in die bos. Die huis is langs 'n teerpad geleë en daar is nie baie stof dus as motors verbyry nie. Ons sal beslis weer gaan kuier. Dankie aan die behulpsame gasvrou Marinda.

Bos-Geluk Huis se terugvoer

Baie dankie Rut, vir die mooi resensie. Kom kuier gerus weer.

Bos-Geluk Huis
Karen D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Stunning. Dit was baie lekker.

Baie van die plekke waar ek al was, is die waterdruk en stortgeriewe swak. By Bos-Geluk was die stortgeriewe, die waterdruk en die beddens great. Daar is alles wat jy sal benodig om die bokke en nag-apies te voer en ure lank na hulle te kyk was vir my die toppunt.

Audean L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audean L

Baie netjiese verblyf!

Het die nagapies baie geniet, veral om vir hulle piesangs te kon voer! Absoluut stunning atmosfeer!

Mari L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L

Ongelooflike, gemaklike ervaring met alles wat mens nodig het, wat daar beskikbaar is.

Ons sal beslis vorentoe weer van Bos-Geluk Huis se akkommodasie gebruik maak en aanbeveel!

Ansie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Netjiese en pragtige juweel in die bos.

Bos-Geluk is 'n baie netjiese, goed ingerigte en pragtige ruim huis naby die rivier. Ons het die kuiers op die stoep met die nagapies en bosbokkies baie geniet.

Bos-Geluk Huis se terugvoer

Baie dankie wardeer dit. Kom kuier gerus weer. Ons is besig om n splashpool te bou en n boma braai vir meer genot.

Bos-Geluk Huis
David O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David O

Baie skoon, netjies en gemaklik.

Ek is 'n gereelde besoeker in Marloth Park. Dis ons eerste keer by Bosgelukhuis en ek was verstom oor die netjiese, gerieflike plek. Als was baie mooi, skoon en gemaklik. Die hoogtepunt was vir ons almal toe die nagapies uitgekom het na 18:00 die aand om te eet. Ons het vir hul piesangs uitgesit en was 'n belewenis om so baie van hulle te kon sien 'n paar tree van ons af. 'n Bokkie of twee het ook kom groet, asook 'n paar vlakvarke en apies. Als natuurlik vir my jongste kind se vermaak. Hy het dit so geniet. Ek sal Bos-Geluk aan enigeen aanbeveel. Dit was regtig die moeite werd om daar tuis te gaan. Ek sal weer van bosgeluk gebruik maak. Ons was in die winter daar, maar nog steed lekker warm dae beleef, snags ook nie te koud vir die braai by die buite braai nie. Ek glo Bos-Geluk kort net 'n splashpool vir die warm somersdae. Dit sal 'n groot aanwins wees vir die eienaars. Met verblyf wat orals peperduur is, is bosgeluk regtig waar waarde vir geld. Baie dankie aan die eienaars van Bos-Geluk vir 'n lekker wegbreek wat julle aan vakansiegangers bied. Julle is tops.

Bos-Geluk Huis se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Die splash pool word volgende in Augustus gebou. Dan kan julle lekker in die somer kom vakansie hou. Dankie weereens.

Bos-Geluk Huis
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maroelastraat 585, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd82bad4a0ad05d980bf3bac4c0bc8b3c12ad6693f789e8522a641132fe209d811c0b9d5d1b20b873cdde7b62dd935d5bc7b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 585 Maroela Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.368623633158 31.759529110378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang