Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bos-Geluk Huis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Pierre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus vir die siel. Baie lekker gebly vir 2 nagte, skoon, netjies met alles wat jy benodig. Baie diere besoek bedags en veral saans die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld met 'n bos-gevoel kuier/braaiarea. Ons het baie lekker gebly in Bos-Geluk. Dit was goeie waarde vir geld en ons het die braai/kuierarea geniet wat ontwerp is om te voel of jy in die bos is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamryn D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lovely stay. Lovely house in a beautiful part of Marloth Park. We enjoyed the animals coming through. The beds were comfortable and there were enough fridges for our large family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon, goed gelee, volop dierelewe. Dit was 'n uitmuntende ervaring om in 'n skoon huis met alle geriewe te kon bly. Die dierelewe by Bos-Geluk Huis is volop gedurende die dag, en dan het jy nog die ervaring van nagapies en bosnagapies in die aande. Jy vergeet hier van die lewe in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Great. Dit was vreeslik lekker. Jy sien baie wild by die huisie self. Swembad was mooi skoon. Alles was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alma V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantasties, sal regtig gou weer wil gaan. Dit was heerlik, baie diere gesien! Eienaars baie behulpsaam. Vreeslik dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Clean. Perfect. Will definitely visit again. Excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Clean and comfy. Comfortable stay. Solar panels so no load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderlike ervaring. Dit is 'n ondervinding wat woorde nie akkuraat kan beskryf nie. Jy moet dit ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie lekker gekuier, meer diere gesien as ooit in Marloth Park. Was lekker, dankie vir die gebruik van die huis, perfek vir 6 mense. Diere loop tussen die huise en al gee hulle hartaanvalle as jy om 'n draai kom is dit meer as genoeg. Groot 4 gesien in die Kruger net leeus gemis. Dankie en sien weer binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Susarah Maryna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maroelastraat 585, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd82bad4a0ad05d980bf3bac4c0bc8b3c12ad6693f789e8522a641132fe209d811c0b9d5d1b20b873cdde7b62dd935d5bc7b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 585 Maroela Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.368623633158 31.759529110378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang