Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bos Hotel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.5
Ulandi A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig. Dit was baie rustig, en ons kon die tyd vat om te rus. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Daar is geen plugs, microwave of toaster nie, maar ons het gebruik gemaak van wat daar was en dit was nog steeds maklik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderful and quiet and peaceful. It was lovely, and we had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armand
Bos Hotel
Wonderlike gaste. Ek sal hulle by enige plek aanbeveel.

Theo M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Dit was baie rustig by Bos Hotel. Ons het heerlik by Bos Hotel gebly. Dit was nie ons eerste besoek nie en sal ook nie ons laaste wees nie. Ons het 'n probleem gehad met die gasyskas, maar nadat ek vir die gasheer laat weet het, het hy binne minute die probleem reggestel. Ons sal definitief Bos Hotel aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Beautiful location with so much to do and a breath of fresh air. Check-in was easy and simple. The accommodation is beautiful, and my family and I enjoyed every moment of it. It was the perfect way to start the new year. The unit had everything we needed. It could have been better cleaned, especially with all the spiders, but since we are a simple family that loves the outdoors, it was a perfect place to stay. Just to mention, it would have been nice if it was mentioned that there are no plugs, so even though we took our own solar lights because our baby does not like the dark, we couldn't charge them in efforts not to run out of light during the night. But other than that, everything was beautiful and perfect. The accommodation will definitely be seeing me and my family again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizma V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Rustig, natuur. Dit was baie lekker, maar geen winkel of restaurant nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Zelda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wegbreek naweek. Wat 'n heerlike rustige naweek. Die eenheid het alles wat nodig is en was skoon en netjies. Die reservaat en fasiliteite is mooi en goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armand
Bos Hotel
Baie dankie Zelda. Dit was n plesier om julle as gaste te he. Hoop ons sien julle gou weer

Bertus C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ek en my gesin het die paasnaweek baie geniet. Die eenheid was mooi skoon en alle benodigde was voorsien eetgerei, beddegoed, braai gerei en sports toerusting vir tennis en put-put. Ons gesin was vriendelik verwelkom met ons aankoms by die hoof hek. Die eenheid was baie netjies en skoon braai-area was netjies. Die gasgeyser en yskas is in goeie werkende kondisie en ons het geen moeilikheid gehad nie. Die restaurant staff het baie goeie diens gelewer al was hul besig met 'n funksie by die onthaal saal. Die sports terrein en swembaddens was baie skoon en word baie goed na om gesien. Die Cronje gesin sal definitief weer by Bos Hotel 'n lekker rustige weg breuk kom geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Was baie aangenaam. Verblyf was aangenaam. Sal aanbeveeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armand
Bos Hotel
Baie dankie Debbie. Hoop om julle gou weer te sien.

Nicole W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Was a great weekend. Had a great weekend at Bos Hotel. The only two things we had a problem with were the lights running out very fast and having only one bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2023

Lekker rustige atmosfeer. Ons gesin het vir die langnaweek weggebreek. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Die restaurant by die hoofkompleks het net nie alles gehad wat ons bestel het nie en die winkel se voorraad was maar beperk en nie altyd oop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Buffelspoortpad, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e8b8be682a52b71bcc3c407dab94fc39ff326187bd69224c5ed2b2374270ce0d38136d0c66b998fe36a1ba377206a354705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 6) 40 5 1 4 Off Buffelspoort Road Utopia Nature Estate 21 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.816327876606 27.475696270488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang