Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bos Hotel

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Buffelspoortpad, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, Noordwes
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bos Hotel is in die Utopia Natuurreservaat naby Buffelspoort geleë en het slaapplek vir 6 gaste.

Dié chalet is in 'n oord geleë wat nie van Eskom-elektrisiteit gebruik maak nie. Die chalet maak van gas-toebehore en sonkrag gebruik. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 1 dubbelbed en 2 driekwartbeddens. Een van die badkamers het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 'n gas-geyser.

Die kombuis is met 'n gasstoof, gasyskas, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan in die sitkamer ontspan en die leefarea lei na 'n stoep.

Die oord bied 'n speelpark, tennisbane, swembaddens, 'n putt-putt-baan en staproetes.

Let wel dat die eenheid in 'n Natuurreservaat is en dat geen geraas of beskadiging van die natuur toegelaat word nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Ulandi A
Saam met vriende
5.0
Rustig. Dit was baie rustig, en ons kon die tyd vat om te rus. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Daar is geen plugs, microwave of toaster nie, m...
Sien meer
Aug 2024
Natasha V
Gesin met tieners
5.0
Wonderful and quiet and peaceful. It was lovely, and we had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Theo M
Gesin met tieners
5.0
Dit was baie rustig by Bos Hotel. Ons het heerlik by Bos Hotel gebly. Dit was nie ons eerste besoek nie en sal ook nie ons laaste wees nie. Ons het 'n...
Sien meer
Mei 2024
Zelda V
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreek naweek. Wat 'n heerlike rustige naweek. Die eenheid het alles wat nodig is en was skoon en netjies. Die reservaat en fasiliteite is mooi en g...
Sien meer
Okt 2023
Bertus C
Gesin met klein kinders
5.0
Ek en my gesin het die paasnaweek baie geniet. Die eenheid was mooi skoon en alle benodigde was voorsien eetgerei, beddegoed, braai gerei en sports...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die Buffelspoortpad, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, Noordwes
  • Gaste dink Bos Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Buffelspoortpad, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e8b8be682a52b71bcc3c407dab94fc39ff326187bd69224c5ed2b2374270ce0d38136d0c66b998fe36a1ba377206a354705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 6) 40 5 1 4 Off Buffelspoort Road Utopia Nature Estate 21 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.816327876606 27.475696270488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang