Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&O's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron-weg 65B, Akasia, Pretoria, 0156, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

B&O's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in Pretoria. Dit is ideaal vir 'n gesin, groep vriende of sakereisigers op soek na 'n sentrale blyplek.

Verblyf word aangebied in die hoofhuis met slaapplek vir 4 of die knus woonstel met slaapplek vir 2 gaste. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Daar is ook 2 badkamers met 'n bad of stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix in die leefarea.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Gaste in die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof en mikrogolf toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en lapa op die perseel wat gaste kan gebruik. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Noodligte en kerse word voorsien.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Deon S
Gesin met klein kinders
5.0
Net so lekker soos die vorige keer. Baie dankie, absoluut.
Okt 2024
Deon S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek geleë, stil area en veilig. Baie dankie. Baie lekker ja! Ons kom weer in Oktober.
Sep 2024
Sophia L
Saam met vriende
5.0
Het heerlik geslaap en alles was baie netjies. Excellent - net loadshedding wat ons geknie halter het, andersins het ons baie lekker gebly. Die plek i...
Sien meer
Des 2023
Nqobile B
Gesin met klein kinders
5.0
Great value for money. The area is nice, quiet, and safe. Shops were close by for convenience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Velaphi M
Gesin met klein kinders
4.6
An absolute delight. My family enjoyed being in a very quiet and safe environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Molefe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Heron-weg 65B, Akasia, Pretoria, 0156, Gauteng
  • Gaste dink B&O's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Akasia Pretoria Gauteng
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron-weg 65B, Akasia, Pretoria, 0156, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b4e37e37f4442115701e701f9d01a520b8fccf49635b0813781deff09fadcd6a311b8eb7c8b017f9325c667b338249a36fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 65b Heron Road Akasia 0156 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.680939243832 28.145715778539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang