Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosbok Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynica Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 86

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir Bosbok Chalets
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Morten B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morten B

Great place to stay for Marloth Park.

We stayed for 1 night at Bosbok Chalets and had a great stay! Lots of animals come up close to the property.

Lorette V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette V

Heerlike naweek gewees.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is groot genoeg vir ons 4 gewees. Beddens slaap heerlik sag. Effens klein as jy langer wil bly, maar vir 'n naweek as jy nie baie in die plekkie gaan wees nie is dit 100%. Die eienaar is ook baie behulpsaam en vriendelik.

Adele V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Lekker blyplekkie.

Baie lekker gebly, dankie. Julle sal asb. net moet kyk na die stort; die water is of kokend dat jy verbrand of yskoud. Ons kry dit glad nie. Vir toekomstige vakansiegangers wat langer bly, sal ons aanbeveel dat daar gekyk word na 'n wasmasjien.

Raheemah A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raheemah A

Lovely place, very clean and the host went out of her way to cater to our needs.

Wonderful stay, we loved it.

Magda P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Awesome.

Baie lekker. Sal net coolerbox saamvat. Indien Eskom krag afgaan. Verder heerlik gebly.

Adri D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Lekker gebly - rustig.

Bied alles wat nodig is. Het diere geniet wat by die chalets rondloop.

Ericka N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka N

Fantasties.

Ons het die paar dae vreeslik geniet, die huisies is goed toegerus en die beddens slaap baie lekker, dis skoon en die diere wat kom kuier is 'n groot bederf!

Julian M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian M

Lovely bush stay - would recommend.

We drove from Johannesburg for a proper bush experience and were not let down.

Kevin P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P

The stay was pleasant, the chalet at Bosbok Chalets had everything we needed.

The wifi did tend to be inaccessible at times, but other than that the family had a great stay. Having the aircon in the chalet was amazing.

Zelda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

Rustig, verfrissend, en voorreg om so na aan die natuur te kon wees.

Sal beslis weer tuis gaan hier, diere was soggens en saans op die stoep vir 'n kuiertjie. Dankie vir al die inligting vooraf. Die yskas maak ongelukkig 'n geluid aanhoudend wat 'n ligte slaper affekteer, buiten dit was alles uitstekend.

Nompumelelo N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo N

Amazing.

'Twas an awesome experience; it's now my home away from home.

Annatjie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M

Was baie rustig en het goed uitgerus. Wens ons kon langer bly.

Ek en my ma van 87 was doodmoeg van al die geryery en het heerlik geslaap die een aand wat ons daar was. Alles was netjies en alles wat ons benodig het was daar. Ek sou net graag iemand wou gehad het om die bagasie te help dra, maar ek verstaan dit was 'n Sondagmiddag laat. Die bokkies wat kom groet het was 'n pluspunt. Ek is nie baie handig nie en het 'n rukkie gesukkel om die krane reg te kry. Sal beslis weer oorbly as ons in die omgewing is.

André L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André L

Ons het die interaksie met die wilde diere baie geniet. Die nagapies was oulik!

Lekker naby die Krokodilrivier en baie goed geleë!

Danie J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J

Rustig.

Aangename verblyf, sal weer bespreek!

Jacobus Ignatius R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Ignatius R

Uitstekende verblyf.

Baie lekker. Sal weer gebruik maak van Bosbok.

Des S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Des S

Waarde vir geld.

Verblyf is netjies en gerieflik, baie lekker gekuier.

Sulena D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulena D

Lekker!

Netjies, goed toegerus, vriendelik, goed geleë.

Coen G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen G

Die wildtuin by die see!

Binne loopafstand van die Krokodil Rivier met 'n veilige uitsig en baie diere om te sien - die 'besoekers' was veral 'n belewenis en die kinders kon hulle selfs uit die hand uitvoer! Zebras, Koedoes, Bosbok-gesin (Pa & Ma), toeloop van vlakvarke wat al kruipend hulle kos geniet, Kameelperde, Rooibokke en ook Waterbokke. Die Nagapies was egter die mooiste ervaring - skugter maar tog vol bravade - een het selfs die kos kom vat uit die hand uit. Lynica het begrip gehad vir ons behoeftes en die "verrassings" was baie: Stoepe is daaglikse skoongemaak en so ook die braaiplekke - die swembad is 'n aanwins en privaatheid gewaarborg!

Liz V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz V

Absolutely everything we needed under one roof for a perfectly comfortable stay.

The geyser needed a battery change which was done promptly after one quick phone call.

Marinda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Heerlik, rustig, gerieflik!

Wens ons kon nog 'n dag of twee bly.

Riaan H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Baie skoon en netjies.

Alle verwagtinge is oortref, niks om oor te kla nie.

Johan J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Ruim en goed toegeruste vertrek vir 'n kort wegbreek.

Netjies en waarde vir geld.

Delarey F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delarey F

Heerlike ervaring

Alles as skoon en netjies! Sal beslis weer kom, e-pos en kommunikasie aan ons was vinnig en flink!

Janie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janie W

Idiaal.

Ons het lekker gebly.

Edwin B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin B

Goed ingerig.

Inverters en gas is 'n fantastiese gerief met beurtkrag.

Tanja C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja C

Vriendelike diens, baie dankie!

Ons het plek gesoek om net vir een aand oor te slaap en Bosbok Chalets het onmiddelik op ons versoek gereageer en kon ons akkommodeer.

Jacqui P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqui P

Eenvoudig lekker!

Dit was 'n lekker wegbreek saam met hartsmense. Die kinders het die speelarea en diere baie geniet. Skoon en netjies.

Charlotte O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charlotte O

Blyplek is baie oulik behalwe die parkering.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Die huisie was baie mooi en nuut binne. Alles wat mens nodig het. Die parkering is net vir my baie sleg, ons moes ons bagasie ver dra na die blyplek toe. Die vensters is vasgemaak met skroewe, ek kon niks oopmaak nie, geen vars lug nie. Op die advertensie staan geen musiek of geraas nie, maar ons het die volgende oggend wakker geword met die buurman wat met elektriese gereedskap werk reg langs ons plekkie. Ons was meer weg van die huisie af, want dit was baie ongemaklik om op die stoepie te sit. Ons kon nie mooi kos klaarmaak nie want ons het load shedding gehad. Ek sal aanbeveel dat die eienaars ten minste hulle gaste laat weet as daar load shedding gaan wees sodat hulle voorbereid kan wees. Verder het ons lekker geslaap, baie gemaklike bed en aircon wat baie lekker werk.

Bosbok Chalets se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Ons is jammer dat die buurman gesteur het langsaan. Die vensters het ons toegemaak omdat talle mense dit oop vergeet en ons baie skade kry deur ape wat deur die vensters klim. Sodoende om ons gaste se kos en ons huisie binne te beskerm, het ons besluit om eerder die vensters toe te maak. Die parkering werk ons aan, om dit beter te kan maak en so na as moontlik. Daar is binne die kombuis kas 'n gas plaat ook vir wanneer daar loadshedding is, asook 'n magneto lig binne die huis. Ons het nou 'n inverter installeer en al die ligte werk gedurende loadshedding. In die epos met die sleutel instruksies was die loadshedding skedule gewees.

Bosbok Chalets
Johan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Dis was 'n lekker kuier gewees, bos kom altyd eerste.

Die eienaars is puik, lekker gesels en gasvry. Het baie lekker gekuier, die plek is skoon en netjies. Diere was ook nou en dan daar.

Cristel L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristel L

Pragtige plekkie.

Die rustigste naweek weg met die mooiste diereryk. Almal het dit terdeë geniet. Ons kan hulle beslis aanbeveel.

Karen D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Skoon, veilig en vriendelike diens.

Sien sterre.

Corné S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné S

Goeie ligging, baie netjies.

Sien sterre.

Helene A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene A

Dit was heerlik - so stil en rustig en die diere wat daar rondbeweeg is stunning. Was kort, maar sal dit defnitief vir enige iemand aanbeveel.

Wil net baie dankie sê vir Linica en haar pa, ons het die kuiertjie daar vreeslik baie geniet. Dit was wel kort, maar ons sal definitief weer teruggaan. Die chalet was netjies, skoon en goed ingerig. Die alarm en kamaras gee mens net daai ekstra gerustheid met betrekking tot veiligheid. Die diere wat daar rondbeweeg, was 'n belewenis. Baie vriendelike diens - jou pa was defnitief van groot hulp, hy't nie geskroom om te help as ons iets nodig gehad het nie, baie hulpvaardig. Nogmaals dankie.

Andre L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Baie lekker.

Dit was baie lekker gewees.

Pieter S H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S H

Heerlike bosveld ontspanning.

Was heerlike ontspanning in die Marloth Park. Gereeld wild om die chalet gesien, insluitende skaars nagdiere. Baie dankie.

Phil V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil V

Sielerus.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Oom Nico. Huis was silwerskoon en netjies. Baie rustige omgewing en ons kon lekker rus en lekker slaap. Sal vir seker weer daar gaan kuier. Sal puik wees vir 'n familiesaamtrek.

Magda C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Gerieflik, gemaklik en naby die teerpad. Die interaksie met koedoes, sebras, vlakvarke was 'n belewenis vir die kinders.

Hoogs aanbeveel - 'n lekker wegbreek van die koue. Die chalet is baie netjies en alles wat ons nodig gehad het was daar. Die beddens is baie gerieflik. Ons is baie gasvry ontvang. Dit was 'n heerlike wegbreek, veral die heerlike warm dae.

Johan L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Vriendelike verwelkoming. Baie rustig en veilg. Die area naby om by Krugerwildtuin in en uit te gaan.

Baie veilig en rustig gebly. Eenheid was skoon en alle geriewe wat mens nodig het. Die wild ook mak in die park.

Johan A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan A

Netjies kamers. Lugverkoeling 'n bonus.

Net te naby aan die pad. Privaatheid is redelik ingeperk. Die hele tyd onder toesig van die eienaar. Kamers te op mekaar en teen eienaar se woning. Die gasverwarmers is nie regtig doeltreffend nie. Of kokend warm of koud. Andersinds baie netjies.

Leanne B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leanne B

One night stop over before going to Kruger.

Very friendly staff. Air-con was strong. Facility clean and the odd buck and warthog wandering around while we sat outside, Kruger fence a close walk, lovely secluded spot.

Bosbok Chalets se terugvoer

Thank you for the quick visit and for allowing us to share our special place with you. You are welcome back at any time.

Bosbok Chalets
Maria V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Regtig baie lekker dankie.

Het baie diere gesien en tannie is baie gaaf en behulpsaam. Het reeds aanbeveel aan vriende en familie, dat dit aangename plek was om te bly en sal dit self ook weer doen. Boskbok is vir my baie mooi en ruim binne, ek het daarvan gehou.

Rita E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita E

Baie lekker.

Heerlike, rustige atmosfeer. Sal weer kom.

Bosbok Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Julle sal altyd baie werlkom wees.

Bosbok Chalets
Salome V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Baie gerieflik en heerlik.

Pragtige eenhede met alles wat jy nodig het. Baie veilig, alles is skoon en netjies, beddegoed en handdoeke pragtig en skoon. Ons het dit vreeslik baie geniet, asook die diere wat sommer uit jou hande eet. Ligging fantasties, jy kan loop tot by die rivier met die mooiste uitsig. Ons gaan vir seker weer kuier. Dankie Lydia, sien gou weer.

Bosbok Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Julle sal altyd welkom wees.

Bosbok Chalets
Anneri G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneri G

Baie rustig.

Baie vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Het veilig gevoel. Diere kom tot op die stoep. Parkering toeganklik en gemaklik. Sal beslis weer gaan kuier.

Bosbok Chalets se terugvoer

Baie dankie u sal altyd welkom wees. Veilig bly

Bosbok Chalets
Yolande P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P

Perfek vir groepe, baie modern, koue aircon.

Kameelperde wat om die huis loop. Zebras wat uit jou hand eet. Lekker kuierarea om swembad. Ideaal vir 'n paar gesinne wat saam kuier.

Bosbok Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Julle sal altyd welkom wees.

Bosbok Chalets
Atish R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atish R

Very friendly staff, clean place, lots of animals wondering around. Great overall experience.

See rating.

Bosbok Chalets se terugvoer

Thank you for the feedback. You will always be welcome.

Bosbok Chalets
Letitia G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Netjiese plek.

Net nie daarvan gehou dat jy onder 'n kamera is heeltyd nie. Mens kan nie ontspan as dit voel jy word dopgehou nie.

Bosbok Chalets se terugvoer

Beste Letitia,

Baie dankie vir die terugvoer.

Die kamaras hou alleenlik die deur en die groot venster dop aangesien ons ook misdaad in die area het. Gaste word onder geen omstandighede dop gehou nie. Jammer as u ongemaklik gevoel het.

Groete
Bosbok Marloth Park In The Bush

Bosbok Chalets
Nico D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Asemrowende, rustige plek.

Ek sal die plek enige tyd weer besoek en aanbeveel.

Bosbok Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Lekker dag. Julle sal altyd welkom wees.

Bosbok Chalets
Tinus S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus S

Uitstekend, awesome!

Bosbok is 'n voortreflike plek om te bly. Kamers is uitstekend met alles wat nodig is. Sal enige tyd weer daar bly. Nico en Lydia is ook baie aangename en vriendelike mens! Baie dankie vir 'n lekker tyd wat ons julle plekkie met julle kon deel!

Elsabe I - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe I

Vriendelike verwelkoming, voldoende sekuriteit en die die eenheid was gerieflik en skoon.

Sien sterre.

Bosbok Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word baie waardeer. Lekker dag. Julle sal altyd welkom wees.

Bosbok Chalets
Natasha S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha S

Baie lekker gebly, eienaars het ons baie welkom laat voel.

Baie lekker gebly, dankie.

Bosbok Chalets se terugvoer

Goeie dag Natasha,

Baie dankie vir die terugvoer. Julle sal altyd welkom wees

Bosbok Chalets
Rencia B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia B

Fantastiese ervaring met wonderlike gasvryheid.

Fantastiese ervaring met wonderlike gasvryheid. Sal vir seker weer daar oorbly.

Bosbok Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word baie waardeer. Lekker dag. Julle sal altyd welkom wees

Bosbok Chalets
Michael V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Baie baie lekker. Baie skoon, netjies en veilig. Mense ook baie vriendelik en gasvry.

Baie netjies en gasvry. Sal beslis aanbeveel vir enige mens. Glo my hul sien my beslis weer en weer.

Bosbok Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word baie waardeer. Lekker dag.

Julle sal altyd welkom wees

Bosbok Chalets
Cornietha K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornietha K

Knus in die bos.

Ons en ons kinders (7 en 4 jaar oud) het dit vreeslik geniet. Baie netjiese en skoon eenheid. Die lugversorging was 'n bonus. Baie wild langs die Kruger Nasionale Park se lyndraad gesien, selfs 'n luiperd.

Bosbok Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word baie waardeer.

Lekker dag.

Bosbok Chalets
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bosbokstraat 462, Marlothpark, 1902, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA979c42b54ac67bbb0d502416ad4875d4c895a2f29e402c973f307d3edb3db531d92b2a6de1ce4835873df27829c0b6c83ecf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 462 Bosbok Street Marloth Park 1902 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.37499 31.75899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang