Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosbok Chalets

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Morten B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great place to stay for Marloth Park. We stayed for 1 night at Bosbok Chalets and had a great stay! Lots of animals come up close to the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike naweek gewees. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is groot genoeg vir ons 4 gewees. Beddens slaap heerlik sag. Effens klein as jy langer wil bly, maar vir 'n naweek as jy nie baie in die plekkie gaan wees nie is dit 100%. Die eienaar is ook baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker blyplekkie. Baie lekker gebly, dankie. Julle sal asb. net moet kyk na die stort; die water is of kokend dat jy verbrand of yskoud. Ons kry dit glad nie. Vir toekomstige vakansiegangers wat langer bly, sal ons aanbeveel dat daar gekyk word na 'n wasmasjien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raheemah A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lovely place, very clean and the host went out of her way to cater to our needs. Wonderful stay, we loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. Baie lekker. Sal net coolerbox saamvat. Indien Eskom krag afgaan. Verder heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gebly - rustig. Bied alles wat nodig is. Het diere geniet wat by die chalets rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ericka N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasties. Ons het die paar dae vreeslik geniet, die huisies is goed toegerus en die beddens slaap baie lekker, dis skoon en die diere wat kom kuier is 'n groot bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely bush stay - would recommend. We drove from Johannesburg for a proper bush experience and were not let down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

The stay was pleasant, the chalet at Bosbok Chalets had everything we needed. The wifi did tend to be inaccessible at times, but other than that the family had a great stay. Having the aircon in the chalet was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig, verfrissend, en voorreg om so na aan die natuur te kon wees. Sal beslis weer tuis gaan hier, diere was soggens en saans op die stoep vir 'n kuiertjie. Dankie vir al die inligting vooraf. Die yskas maak ongelukkig 'n geluid aanhoudend wat 'n ligte slaper affekteer, buiten dit was alles uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynica Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 86

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bosbokstraat 462, Marlothpark, 1902, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA979c42b54ac67bbb0d502416ad4875d4c895a2f29e402c973f307d3edb3db531d92b2a6de1ce4835873df27829c0b6c83ecf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 462 Bosbok Street Marloth Park 1902 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.37499 31.75899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang