Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosbok Rus

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Waldi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was 'n lekker rus naweek. Baie lekker gekuier by Bosbok Rus. Marloth Park is altyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa N
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Waarde vir geld. Baie oulike plek. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Rustige en pragtige omgewing. Goed toegerus. Baie naby aan hoofpad en winkelsentrum geleë. Interaksie met diere was 'n hoogtepunt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Value for money and helpful hosts. The place was well equipped for a comfortable stay. The place has all the basic needs like a home. It was a perfect resting place after days out in the Kruger Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Ontspannend en rustig. Bly altyd lekker by Bosbok Rus. Is heeldag uit, slaap net daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carin C
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Apr 2024

Huis is groot genoeg vir 4 mense. Grondpad na huis is baie swak. Heerlik gebly dankie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rudolph V
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Baie rustig gewees. Het lekker gebly en is baie stil en rustig gewees. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rockey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

It was good. I was there twice within one month, but this time there were no cleaning detergents. One of the bedroom's door handle was hanging, I had to tighten it. The cleanliness needs to be attended to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Rustig en vreedsaam. Baie lekker plekkie naby die sentrum en loopafstand vanaf gewilde kuier plek. Rustigheid vanself. Sebras en kudu's eet uit jou hand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nadia
Bosbok Rus
Baie dankie vir die goeie terugvoering

Emil Kruger K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Gemaklik. Sentraal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosstraat 2315, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40e792cc03a23ba0ed785029858c8088ca4992bf64e660e0b7f0654992fe1efa872152b2eafc218e3995f9a86db2b4dbb535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 2315 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.345989074627 31.779512074093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang