Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosch Hoek Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tessa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Lovely stay. Great staff and beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton D
1 nag
3.6
Jun 2024

Peperduur om net te slaap. Ek het regtig baie lekker gebly, gasvryheid en kos was heerlik. Die oornagkostes van die verblyf is uiters duur en ek sal eerder by ander verblyf bespreek wat helfte goedkoper is en nog meer kan aanbied.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustige en pragtige omgewing, met vriendelike personeel. Mooiste gholfbaan en "estate" in Balgowan-omgewing. Kan net afskakel en weer mens word a.g.v. die rustigheid en natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicki M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2022

Overnight en route to KZN. We were pleasantly surprised by the Lodge, wonderful ambience, friendly and helpful staff and comfortable beds!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marsia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Service excellence as it should be. As eienaar van my eie gastehuis en 'n paartjie wat baie rondreis binne sowel as buitelands was ons verblyf hier absoluut ongeëwenaar. Van die oomblik wat ons by die hekke ingery het tot ons uitgery het. Spot on mense! If I may propose a tip. Ons was in kamer 4, TV in die kas werk nie lekker vir kyk vanuit jou bed. Ketel op klein tafeltjie steek af teen die res van kameruiteensetting en luukse afwerking. Ons kom beslis weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Alles uit die boonste rakke. Dit is een van die beste plekke waar ek in 'n lang tyd oorgebly het. Die lodge se dekor is smaakvol en van hoë gehalte, die personeel is vriendelik en kundig, die ontbyt was heerlik en die omgewing wonderskoon. Die beddens is puik en die badkamer se afwerking pragtig. Welgedaan met dié voortreflike instelling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keshnee R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Relaxing and comfortable The rooms were exceptionally clean, beautifully decorated and comfortable. Service and the meals were excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosch Hoek Lodge, Bosch Hoek Country Estate, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiZTM0N2Q2LTM5NTAtNGE2My05YjExLTU1NTdmMjgxZDlkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Bosch Hoek Lodge Bosch Hoek Country Estate 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.353044882534 30.095680654049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang