Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BoschenView

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lizelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik gekuier in 'n rustige en veilige omgewing. Gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het. Die veiligste woonbuurt ooit. Eienaar was vriendelik en beskikbaar enige tyd wanneer ons hulp nodig gehad het. Dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Vriendelike gashere en mooi verblyf! Die gasvrou was uiters vriendelik, behulpsaam en gasvry. Die plek is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwynneth M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Stylvolle lekkerte. Die woonstel was tops gewees. Effense probleem met die trappe wat bietjie baie is, maar as jy bo is, het jy 'n view. Alles wat jy sou benodig, is beskikbaar en die kwaliteit is daar. Parkeering is ook baie veilig. Dankie vir die lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann N
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Aangenaam en sonder kwessies. Die advertensie is 'n akkurate refleksie van die eenheid. Die ligging is sentraal en in 'n veilige, rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Victor K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustig. Lekker gebly. Trappe net baie styl. Sukkel om bagasie bo te kry. Sal nie aanbeveel vir bejaarde mense nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackquin R
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly alhoewel dit net vir een aand was. Dit was baie warm in die Kaap en die gasheer het ons toegelaat om die swembad te gebruik. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mark C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Area is baie veilig. Vriendelik ontvang. Netjies en veilige plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rustig en gemaklik. Ons het 'n vriendelike ontvangs van Leon ontvang wat regtig ons belange op die hart gedra het. Baie netjiese en gerieflike eenheid in 'n rustige woonbuurt. Die eenheid is toegerus met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ans S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

'n Kom weer tuiste. Absoluut pragtig, skoon, en gerieflik. Ongelukkig is die trappe baie steil na bo en moeilik vir die bagasie. Maar Leon was gaaf en het gehelp daarmee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

'n Baie mooi rustige omgewing. Ons het heerlik gebly. Sal die plekkie beslis aanbeveel. Die eienaars is vriendelik en laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschendalstraat 20, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe166c0e61d9650110d60b0579d3138ef3e248c5cec0f45f04d8fb22b4dcd59615b1e56fe0dc3c0b5881ff05ce7235ff1d153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 20 Boschendal Street Van Riebeeckshof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.85456847136 18.607489350117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang