Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BoschenView

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschendalstraat 20, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BoschenView bied selfsorgverblyf op die boonste verdieping van die gasheer se hoofwoning in Bellville, gerieflik geleë sowat 18 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe en 1 km vanaf die naaste winkelsentrum.

Dié verblyf beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide die hoofslaapkamer en tweede slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitarea is ingerig met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Daar is 'n klein etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die skuifdeure lei na 'n balkon wat 'n lieflike panoramiese uitsig oor die woonbuurt bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir BoschenView
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Boschendalstraat 20, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink BoschenView het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschendalstraat 20, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe166c0e61d9650110d60b0579d3138ef3e248c5cec0f45f04d8fb22b4dcd59615b1e56fe0dc3c0b5881ff05ce7235ff1d153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 20 Boschendal Street Van Riebeeckshof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.85456847136 18.607489350117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang