Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BoschenView

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschendalstraat 20, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BoschenView bied selfsorgverblyf op die boonste verdieping van die eienaar se huis in Bellville. Dit is sowat 18 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 1 km vanaf die naaste winkelsentrum geleë.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Beide die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens en gaste deel die badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Daar is 'n klein etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die skuifdeur lei na 'n balkon wat 'n lieflike panoramiese uitsig oor die buurt bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lizelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier in 'n rustige en veilige omgewing. Gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het. Die veiligste woonbuurt ooit. Eienaar was vriendeli...
Sien meer
Apr 2024
Brigitte O
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike gashere en mooi verblyf! Die gasvrou was uiters vriendelik, behulpsaam en gasvry. Die plek is netjies en skoon.
Apr 2024
Gwynneth M
Gesin met klein kinders
5.0
Stylvolle lekkerte. Die woonstel was tops gewees. Effense probleem met die trappe wat bietjie baie is, maar as jy bo is, het jy 'n view. Alles wat jy ...
Sien meer
Jan 2024
Carina L
Gesin met tieners
5.0
Rustig en gemaklik. Ons het 'n vriendelike ontvangs van Leon ontvang wat regtig ons belange op die hart gedra het. Baie netjiese en gerieflike eenheid...
Sien meer
Apr 2023
Ans S
Saam met vriende
5.0
'n Kom weer tuiste. Absoluut pragtig, skoon, en gerieflik. Ongelukkig is die trappe baie steil na bo en moeilik vir die bagasie. Maar Leon was gaaf en...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Boschendalstraat 20, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink BoschenView het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschendalstraat 20, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe166c0e61d9650110d60b0579d3138ef3e248c5cec0f45f04d8fb22b4dcd59615b1e56fe0dc3c0b5881ff05ce7235ff1d153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 20 Boschendal Street Van Riebeeckshof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.85456847136 18.607489350117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang