Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschfontein Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Peace, quiet in a rustic, clean and adequately equipped chalet with great views. A very pleasant stay in a clean and neat chalet. The hosts were very pleasant, helpful and keen to please. The views are extraordinary and the quiet environment was restful for the soul. The 8km dirt road to the entrance gate was not in great condition and will require cautious driving with a standard sedan, but certainly more suited to an SUV or a vehicle with higher clearance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theo O
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2023

Oorgebly vir die naweek tydens die Marakele-wedloop. Heerlike, landelike bosverblyf in 'n pragtige omgewing. Louis en Charmain was baie gemaklik, hulpvaardig en gasvry. Hulle het ons ook gehelp met my voertuig toe die battery onklaar geraak het. Dis egter nie geskik vir mense wat op soek is na luukse verblyf nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kerry R
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mei 2024

Peaceful. Peaceful stay with beautiful view. Lovely outdoor shower. Very private. The unit needs upgrading and the decor and utensils are really old. It's a very corrugated 8km to the gate and then 2km on a small dirt road to the cottage. OK if you don't plan to go out. We saw very little game.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Flip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2024

1. Yskas maak nie koud nie en ons het hom nodig gehad. Ons het lekker gebly. Ons is buite mense.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Christiaan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Dit het alles gebied wat ons gesoek het! Ons het 'n rustige plek gesoek naby Marakele en hierdie was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2022

Dit was 'n goeie wegbreek van alles af. Mens moet net onthou dat daar nie krag is nie, maar die res is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf
4.4
Des 2020

Stilte en uitsig. Het in die kleiner chalet gebly. Basies maar voldoende. Yskassie bietjie klein. Heerlike buitestort. Ongelooflike uitsig op Kransberge. Goed vir stap en bergfiets ry. Groter chalet sal ook baie goeie akkommodasie bied. Baie stil. Sal weer daar kuier maar sal ekstra vuurmaakhout, wynglase en koeler met droë ys saamvat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Beeldskoon in die hartjie van die bos. Ons was ontvang met gasvryheid en vriendelikheid. Die plaas was maklik bekombaar. Die donkie het behoorlike warm water voorsien en als wat ons nodig gehad het was daar. Sal enigetyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2014

We were like family members Nice place in a fantastic landsccape!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2014

Onvergeetlike uitsig. Hoogs aan te beveel vir enige natuurliefhebbbers. Met die aankoms is die uitsig oor die berge die eerste ding wat jou tref, en dan kan jy maar die hele naweek vat om die stilte en rustigheid in te neem. Vat gerus ook tyd om 'n paar draaie in die veld te gaan stap en kyk veral uit vir al die spore van die diere wat digby die huise rondloop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Boschfontein, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023fe4b1f5c417846b092ce184ebc4f0c6437fbe2d03d19c42eb8eda30c1eaca066cbbf4521a0833e31c6d66b106e14fc15f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Farm Boschfontein Rooiberg Road 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.575733472193 27.569487760914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang