Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschkop Accommodation 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Boschkop Accommodation 2
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Samuel C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel C

Ek sal enige tyd weer in boek, dit is baie privaat.

Baie lekker gebly, bly plek was skoon en netjies.

Lechelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lechelle W

Relaxing.

Baie mooi plekkie en ons het baie lekker gebly.

Bettie T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie T

Rustig, verkwikkend.

Die stilte en die plaasatmosfeer was hemels! Perfek na 'n lang, warm dag.

Bernard K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard K

Baie skoon en netjies en baie vriendelike diens!

Baie skoon en netjies en lekker gebly!

Tinus W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus W

Rustig geslaap in veiligheid en knus bed, dankie.

Rustig, stil en sag geslaap, dankie. Veiligheid was tops, agter 4 veiligheidshekke kon ons heerlik ontspan. Daar was geen TV of yskas nie. Geen melk, nie eers 'n klein boksie kitsmelk nie, so die koffiestasie was ongebruik tot die volgende oggend toe ons melk gaan koop het by die winkel. Toiletpapier was ook te min gewees, vir R1.00 per nag sou mens darem 2 rolletjies toiletpapier en 'n klein boksie longlife melk verwag. Daar is heelwat gastehuise waar ek oornag op die platteland, vir R600.00 per nag, waar jy 'n flatscreen TV, yskas, melk, beskuit, padkos vir die volgende dag, genoeg toiletpapier, seep en ander goed soos sjampoe en conditioner, ens. kry, selfs al kry jy nie 15% nie, duidelik meer waarde vir jou geld as hier. Alhoewel ek nie die voorreg gehad het om enigeen te ontmoet by hierdie gastehuis nie, was die eienares super vriendelik en hulpvaardig oor die telefoon, 10 sterre vir haar. Die plekkie is regtig baie netjies gewees, baie dankie. Let wel! Die veiligheidsarea se buite sekuriteitshekke maak laataand toe en dan is daar nie sekuriteitsbeamptes om vir jou oop te maak nie. Die eienares het egter gou en effektief gereël dat ons kon inkom, maar enigiets kon gebeur het terwyl ons buite, alleen in ons voertuig moes wag terwyl niemand kom om die hek oop te maak nie. Uiteindelik is die hek oopgemaak met 'n selfoon. Die plot is baie rustig gewees, net hewige lugverkeer a.g.v. Kittyhawk lughawe daar naby, wat die Sondagplaasoggend atmosfeer so bietjie bederf het.

Michael H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Very enjoyable.

The stay was good, but there were a couple of things which could have been better. There was no fridge, which the booking stated was included. We could not get the aircon to work, so we used the fan that was provided. A couple of things that would have made it easier for all would have been a dustpan and brush, and a shower squeegee to wipe the shower panel down and access water from the floor.

Tiana K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiana K

Gerieflik.

Gerieflik vir 'n oornag waar mens net 'n bed en stort nodig het.

Carina S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina S

Gemaklik en netjies.

Ja, ons het lekker gebly. Sou 'n yskas waardeer.

Bruna G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bruna G

Beautiful location, friendly host, and nice and quiet.

The place was beautiful but the host was a bit disorganised. When we arrived, there were no towels, no duvet cover, and no hot water, but the host was very helpful and she sorted that out for us immediately. As a pet-friendly accommodation, it was great. There were other dogs on the property that were friendly and kept our dogs super busy. We also loved seeing the farm animals like the goats, as well as the guinea fowls. We also loved staying out of town; we wanted to spend some time in the city, but it was nice to have an escape out of town.

Hanlie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie K

Rustig en luilekker.

Ons het lekker gebly. Net jammer dat daar nie 'n kombuisie is nie.

Marcel G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel G

Voldoende vir ons doeleinde gewees - Oornag naby trou-venue.

Geriewe was skoon en netjies. Die geriewe is op 'n werkende plaas, wat vir ons geen probleem is nie. Elke persoon se keuse. As ons moet kritiek gee, sou dit wees dat die koffiestasie beter versorg kon wees. Ons het egter nie persoonlik darvan gebruik gemaak nie omdat ons buite gaan ontbyt eet het.

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Railweg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe339c162e6fe5c5e33af1dd5bb27e176e2e99fafe0d63144330daf3367845b8f0a1c7ae3803260dc9e807e61fff857b28bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 75 Rail Road Pretoria 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.819095330508 28.407569682619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang